Konsert bring hulde aan kerkkoorikoon

2017-08-23 06:00

’n GRATIS konsert om hulde aan een van die United Congregational Church of Southern Africa (UCCSA) se kerkkoorikone, Myrtle Frost, te bring, word Sondag, 27 Augustus, om 2nm by die Weis Memorial Congregational, Schauderville, gehou. Frost, van Korsten, vier haar 90ste verjaardag vandag, 23 Augustus. ’n Gemengde koor van 80 lede van die Gemeentelike en Anglikaanse kerke sal optree. Alfred Felkers en die mezzo-sopraan, Lucretia Sikwebu, asook ’n fluitkwartet en die Arcadia Morawiese koperblaasorkes sal by die konsert optree.

Antoinette Gallant is die dirigent en Romano Jonathan is die orrelis. Die liedere sluit in: Mozart se “Laudate Dominum”, Handel se “Thanks be to Thee”, Pachelbel se “Nun Danket” en Andrea Crouch se “My Tribute”. Samesingliedere sluit in “O God our help in ages past” en “O Jesus I have promised to serve thee to the end”.
- ROSLYN BAATJIES

NEXT ON NEWS24X

Inside News24

 
/News
Traffic Alerts
Traffic
There are new stories on the homepage. Click here to see them.
 
English
Afrikaans
isiZulu

Hello 

Create Profile

Creating your profile will enable you to submit photos and stories to get published on News24.


Please provide a username for your profile page:

This username must be unique, cannot be edited and will be used in the URL to your profile page across the entire 24.com network.