Koop Die Burger Vrydag en ontvang ’n gratis geskenkie

2016-03-16 06:00
; Kry Vrydag jou gratis pakkie Montagu Droëvrugte en Neute wanneer jy Die Burger koop.  Foto: VERSKAF

; Kry Vrydag jou gratis pakkie Montagu Droëvrugte en Neute wanneer jy Die Burger koop. Foto: VERSKAF

Multimedia   ·   User Galleries   ·   News in Pictures Send us your pictures  ·  Send us your stories

Die Burger tesame met Montagu Droëvrugte en Neute het ’n spesiale aanbod net vir jou!

Koop die koerant Vrydag slegs by ’n straatverkoper en jy sal ’n gratis Montagu Droëvrugte en Neute-geskenkie ontvang.

Jy kan slegs vir een dag gebruik maak van hierdie spesiale aanbieding. Maak dus seker jy mis dit nie!

Montagu Droëvrugte en Neute is die voorste verskaffer van droëvrugte, neute en sade in Suid-Afrika.

Met hierdie produkte kan jy verseker wees van ’n gesonder leefstyl.

Droëvrugte, neute en sade is natuurlike produkte en is baie gewild omdat dit soveel gesondheidsvoordele vir jou inhou.

Droëvrugte is bloot vars vrugte wat gedroog is – wat dit baie gerieflik maak vir gebruik regdeur die jaar.

In sommige gevalle maak die drogingsproses die voedingstowwe meer gekonsentreerd.

In ’n studie wat in die Journal of the American College of Nutrition verskyn het, is bevind dat daar twee keer soveel antioksidante voorkom in gedroogde bosbessies, druiwe en pruime as in vars vrugte.

Die een voedingstof waaraan droëvrugte natuurlik baie ryk is, is vesel. Kinders benodig 20 g vesel per dag en volwassenes tussen 30 tot 40 g.

Maar onthou soos met als in die lewe, moet ’n mens altyd matigheid voor oë hou en al is droëvrugte kleiner as natuurlike vrugte, beteken dit nie jy mag sommer meer eet nie.

Vir meer inligting oor Montagu Droëvrugte en Neute besoek www.montagudriedfruitnuts.co.za.

Join the conversation!

24.com encourages commentary submitted via MyNews24. Contributions of 200 words or more will be considered for publication.

We reserve editorial discretion to decide what will be published.
Read our comments policy for guidelines on contributions.
NEXT ON NEWS24X

Inside News24

 
/News
Traffic Alerts
There are new stories on the homepage. Click here to see them.
 
English
Afrikaans
isiZulu

Hello 

Create Profile

Creating your profile will enable you to submit photos and stories to get published on News24.


Please provide a username for your profile page:

This username must be unique, cannot be edited and will be used in the URL to your profile page across the entire 24.com network.

Settings

Location Settings

News24 allows you to edit the display of certain components based on a location. If you wish to personalise the page based on your preferences, please select a location for each component and click "Submit" in order for the changes to take affect.




Facebook Sign-In

Hi News addict,

Join the News24 Community to be involved in breaking the news.

Log in with Facebook to comment and personalise news, weather and listings.