Laerskool Charlo hou karnaval

2019-04-03 06:00

DIE Laerskool Charlo maak weer reg vir hul jaarlikse sewes-rugbytoernooi en karnaval op 12 en 13 April.

Die toernooi lok al vir die afgelope 25 jaar deelnemers van 16 skole van PE en omgewing. Groot borge soos Pam Golding, Makro, Romans Pizza (Walmer), Badge Guy, MJM Engireering, Zurcher’s, Build it, asook M3R Holdings het weereens hulle harte en beursies groot oopgemaak om die toernooi te ondersteun.

Vrydagaand sal daar al die gewone kos-stalletjies wees asook “tag” rugby deur Future Kings.

Inwoners is welkom om ’n draai te kom maak en aandete by een van die vele stalle-tjies te kom koop. Die skool werk op ’n kaar-tjiestelsel. Kaartjies word gekoop en dan ge-ruil vir kos by die onderskeie tente.

Soos verlede jaar sal daar weer ’n tent wees met vermaak vir die Pre-Primêre leerders. Dit blyk elke jaar ’n groot sukses te wees.

Saterdagoggend vroeg begin die sewesrugby- en netbalwedstryde. Groot opwinding heers wanneer die ouers en maats hulle skole aanmoedig.

Ander vermaak die Saterdagoggend is onder meer ’n karate-vertoning, Tania Tait-dansers, Defying Gravity-dansers en Monkeynastix. Springkastele en ’n wit-olifanttafel is ook deel van die dag se aktiwiteite. Die Laerskool Charlo nooi almal uit om die skool oor die naweek te besoek en te deel in die opwinding.

NEXT ON NEWS24X

Join the conversation!

24.com encourages commentary submitted via MyNews24. Contributions of 200 words or more will be considered for publication.

We reserve editorial discretion to decide what will be published.
Read our comments policy for guidelines on contributions.

Inside News24

 
Traffic Alerts
There are new stories on the homepage. Click here to see them.
 
English
Afrikaans
isiZulu

Hello 

Create Profile

Creating your profile will enable you to submit photos and stories to get published on News24.


Please provide a username for your profile page:

This username must be unique, cannot be edited and will be used in the URL to your profile page across the entire 24.com network.

Settings

Location Settings

News24 allows you to edit the display of certain components based on a location. If you wish to personalise the page based on your preferences, please select a location for each component and click "Submit" in order for the changes to take affect.




Facebook Sign-In

Hi News addict,

Join the News24 Community to be involved in breaking the news.

Log in with Facebook to comment and personalise news, weather and listings.