Laerskool Sunridge staan sterk op die sportveld

2017-11-08 06:01
; Die lede van die o.11A-rugbyspan is agter van links Devon van Eyk (hulp afrigter) en Ryan Kinghorn (bestuurder), in die middel van links Daniel Venter, Timothy True, Devon Wilken, Zanco Els, Tiaan Labuscaghne, Craig de Beer (hoof afrigter), Lucca Wiehart, Mpumelelo Magwaza, Nic van der Walt, Ewald Labuscaghne en Ethan Claridge en voor van links Du Preez Vermaak, Pieter-Lafras Aylward, Zephyr Smith, Hermanus Steyn, Owen Mitchell (kaptein), Kyle Callaghan (onder-kaptein), Roché Kapp, Ryan Rousseau, Iwan Jordaan en Leander van Rooyen.               Foto:VERSKAF

; Die lede van die o.11A-rugbyspan is agter van links Devon van Eyk (hulp afrigter) en Ryan Kinghorn (bestuurder), in die middel van links Daniel Venter, Timothy True, Devon Wilken, Zanco Els, Tiaan Labuscaghne, Craig de Beer (hoof afrigter), Lucca Wiehart, Mpumelelo Magwaza, Nic van der Walt, Ewald Labuscaghne en Ethan Claridge en voor van links Du Preez Vermaak, Pieter-Lafras Aylward, Zephyr Smith, Hermanus Steyn, Owen Mitchell (kaptein), Kyle Callaghan (onder-kaptein), Roché Kapp, Ryan Rousseau, Iwan Jordaan en Leander van Rooyen. Foto:VERSKAF

Multimedia   ·   User Galleries   ·   News in Pictures Send us your pictures  ·  Send us your stories

DIE Laerskool Sunridge se o.11A-rugbyspan en o.13A-krieketspan het ’n uitstekende seisoen gehad.

Die rugbyseuns het onlangs die Oos-Kaap se Super 8-kompetisie gewen. Van die 38 wedstryde wat hulle gespeel het, het hulle slegs twee verloor, een gelykop gespeel en 35 gewen.

Dié span het ook 1 247 punte (214 drieë) aangeteken en slegs 109 punte (18 drieë) afgestaan.

Die o.13A-krieketspan het die afgelope kwartaal aan drie toernooie deelgeneem en al hul wedstryde gewen.

Tydens die Oos-Kaap Primêre Skole Kriekettoernooi in Oos-Londen het Sunridge teen Beaconhurst met 207 lopies gewen. Hulle het ook George Randell met sewe paaltjies en Nahoon met 51 lopies geklop.

Die seuns het ook deelgeneem aan die Sport at Backward Point in Knysna waar hulle teen Welgemoed met 28 lopies gewen het, asook teen Knysna Villagers met sewe paaltjies en Allison Johnson met 69 lopies.

Die laaste van die 3 toernooie was die Westering T20 Kriektettoernooi waar Sunridge vir Harvest Christian School met 168 lopies geklop het. Hulle het ook teen Western All Stars met agt paaltjies gewen en Westering met sewe paaltjies geklop.

Join the conversation!

24.com encourages commentary submitted via MyNews24. Contributions of 200 words or more will be considered for publication.

We reserve editorial discretion to decide what will be published.
Read our comments policy for guidelines on contributions.
NEXT ON NEWS24X

Inside News24

 
ADVERTORIAL
Competition regulation for a growing and inclusive economy

ADVERTORIAL: The Competition Commission of South Africa is conducting advocacy work in the South African automotive aftermarket industry and has gazetted a Draft Code of Conduct for public comment.

/Africa
Traffic Alerts
There are new stories on the homepage. Click here to see them.
 
English
Afrikaans
isiZulu

Hello 

Create Profile

Creating your profile will enable you to submit photos and stories to get published on News24.


Please provide a username for your profile page:

This username must be unique, cannot be edited and will be used in the URL to your profile page across the entire 24.com network.

Settings

Location Settings

News24 allows you to edit the display of certain components based on a location. If you wish to personalise the page based on your preferences, please select a location for each component and click "Submit" in order for the changes to take affect.




Facebook Sign-In

Hi News addict,

Join the News24 Community to be involved in breaking the news.

Log in with Facebook to comment and personalise news, weather and listings.