Maak gereed vir die Mighty Men Conference

2018-02-28 06:02

DIE gewilde Mighty Men Conference vind vanjaar vanaf 2 tot 4 Maart in Humansdorp plaas.

Volgens dié wat al die beweging bygewoon het, is dit is ’n ervaring wat pa en seun nie moet misloop nie. Mighty Men maak al vir 14 jaar ’n groot impak op die lewens van mans en seuns deur die hele Suid-Afrika sedert ’n doodgewone boer, Angus Buchan, dit in 2004 begin het.

Met die eerste geleentheid het skaars ’n dosyn mans saamgetrek. Teen 2010 het hierdie nommer tot 300 000 gegroei.

Mense van die Vrystaat, Gauteng en Wes-Kaap sal na die geleentheid reis om deel te hê aan die ervaring.

Hierdie jaar se Mighty Men Conference word op die plaas Geelhoutboom net buite Humansdorp aangebied.

Die hekke maak Vrydag, 2 Maart, om 12:00 oop en teen 18:00 sal Piet Jacobs die naweek behoorlik afskop met ’n optrede. Die geleentheid word in Afrikaans en Engels aangebied.

Die koste is R50 per persoon vir die hele naweek. Sondag tree Riekert Botha op. Hierdie geleentheid is gratis en oop vir die hele familie.

Kaartjies is beskikbaar vanaf itickets.co.za, Magda by 082 401 2103 of by die hek.

Join the conversation!

24.com encourages commentary submitted via MyNews24. Contributions of 200 words or more will be considered for publication.

We reserve editorial discretion to decide what will be published.
Read our comments policy for guidelines on contributions.
NEXT ON NEWS24X

Inside News24

 
/News
Traffic Alerts
There are new stories on the homepage. Click here to see them.
 
English
Afrikaans
isiZulu

Hello 

Create Profile

Creating your profile will enable you to submit photos and stories to get published on News24.


Please provide a username for your profile page:

This username must be unique, cannot be edited and will be used in the URL to your profile page across the entire 24.com network.

Settings

Location Settings

News24 allows you to edit the display of certain components based on a location. If you wish to personalise the page based on your preferences, please select a location for each component and click "Submit" in order for the changes to take affect.




Facebook Sign-In

Hi News addict,

Join the News24 Community to be involved in breaking the news.

Log in with Facebook to comment and personalise news, weather and listings.