Maak stembande los en partytjie saam met 'KRONE'

2017-09-29 15:45

Multimedia   ·   User Galleries   ·   News in Pictures Send us your pictures  ·  Send us your stories

Dis weer tyd vir die saamsing-jol van die jaar met die vrystelling van die KRONE 4 dubbel CD, propvol van al jou gunsteling plaaslike en internasionale saamsingtreffers!

Hierdie dubbel album is gelaai met 108 van die grootste plaaslike en internasionale treffers van ons tyd, soos vertolk deur ons land se top kunstenaars en is die vierde uitreiking in hierdie baie gewilde reeks van KRONE, Suid-Afrika se grootste lewendige saamsing-konsert.

Treffers in Afrikaans en Engels, regoor die spektrum van gewilde musiek, word in “medley” formaat verwerk, en gesing deur kunstenaars soos Refentse, Snotkop, Kurt Darren, Andriette, Manie Jackson, Ricus Nel, Adam Tas en Brendan Peyper om ‘n paar te noem. Hierdie versameling gaan jou vir ure laat saamsing, so maak die stembande los en partytjie saam met KRONE!

NEXT ON NEWS24X

Inside News24

 
/News
Traffic Alerts
Traffic
There are new stories on the homepage. Click here to see them.
 
English
Afrikaans
isiZulu

Hello 

Create Profile

Creating your profile will enable you to submit photos and stories to get published on News24.


Please provide a username for your profile page:

This username must be unique, cannot be edited and will be used in the URL to your profile page across the entire 24.com network.