Margit en Marion bring komedie Baai toe

2019-09-11 06:01
Veteraan-aktrises, Margit Meyer-Rödenbeck en Marion Holm is eerskomende Vrydag (13 September) in die komedie “Die Voordele van Eierwit”, by die Hoërskool Pearson te sien. Die duo vertolk die rolle van Ans le Roux en Elna Basson. Die verhoogstuk, wat die gehoor sal laat lag en huil, gaan oor die gejaagde lewe waaraan ons almal so gewoond is, en wat gebeur as alles vir ‘n oomblik stop – wanneer Ans en Elna op ‘n baie besige dag in ‘n hysbak vassit. Kaartjies kos R150 en kan bespreek word by Helen by 082 487 3118 of by www.westway.co.za.                             foto: ROBERT HAMBLIN

Multimedia   ·   User Galleries   ·   News in Pictures Send us your pictures  ·  Send us your stories

Margit en Marion bring komedie Baai toe
NEXT ON NEWS24X

Inside News24

Traffic Alerts
There are new stories on the homepage. Click here to see them.
 
English
Afrikaans
isiZulu

Hello 

Create Profile

Creating your profile will enable you to submit photos and stories to get published on News24.

Please provide a username for your profile page:

This username must be unique, cannot be edited and will be used in the URL to your profile page across the entire 24.com network.