Musiekkonsert uit die boonste rakke wag op Baaienaars

2018-03-07 06:00
Die lede van die Signum Kwartet is, van links, Thomas Schmitz (tjello), Annette Walhter (viool), Xandi van Dijk (altviool) en Florian Donderer (eerste viool).Foto:VERSKAF

Die lede van die Signum Kwartet is, van links, Thomas Schmitz (tjello), Annette Walhter (viool), Xandi van Dijk (altviool) en Florian Donderer (eerste viool).Foto:VERSKAF

Multimedia   ·   User Galleries   ·   News in Pictures Send us your pictures  ·  Send us your stories

DIE Port Elizabeth Musiekvereniging gaan vanaand sy aanbieding van musiekkonserte vir 2018 op ’n besondere hoë noot begin.

Dit is nie aldag dat musiekliefhebbers in die Nelson Mandelabaai die voorreg het om ’n uitgelese kwartet van wêreldgehalte te geniet nie. Die Signum Kwartet van Keulen, Duitsland, word internasionaal allerweë beskou as dinamies.

Hulle optrede in Port Elizabeth het ’n interessante kinkel wat dit onder meer vir ’n seun moontlik maak om vir sy pa se 65ste verjaarsdag ’n komposisie uit te voer van ’n stuk wat sy pa spesiaal aan hom, Xandi van Dijk, opgedra het.

Van Dijk is al vir 10 jaar ’n altviool speler van die uitgelese kwartet en hy is baie opgewonde om Port Elizabeth voor te stel aan sy mede-spelers, Florian Donderer (eerste viool), Annette Walhter (viool) en Thomas Schmitz (tjello).

Sy pa, Peter Louis van Dijk, ’n inwoner van Port Elizabeth, word beskou as een van Suid-Afrika se prominente komponiste.

Die bestuur van die musiekvereniging gaan ook van die geleentheid gebruik maak om konsertgangers op ’n spesiale manier by die eerste aanbieding van 2018 welkom te heet.

Die konsert sal vandag, 7 Maart, om 19:30 by die Nelson Mandela Universiteit Ouditorium op Suid-Kampus plaasvind. Kaartjies sal by die deur beskikbaar wees.

Vir meer inligting kontak Theresa Cunliffe by theresa.cunliffe@mandela.ac.za.

NEXT ON NEWS24X

Join the conversation!

24.com encourages commentary submitted via MyNews24. Contributions of 200 words or more will be considered for publication.

We reserve editorial discretion to decide what will be published.
Read our comments policy for guidelines on contributions.

Inside News24

 

Enter the examination number or search by province or school (NSC Students) to view results.

/News
Traffic Alerts

Jobs in Cape Town [change area]

Jobs in Western Cape region

Cluster Financial Manager

Cape Town
Network Finance
R950 000.00 - R1 000 000.00 Per Year

Reporting Accountant

Cape Town
Network Finance Professional / Prudential
R310 000.00 - R360 000.00 Per Year

QA Technical Tester

Cape Town Northern Suburbs
Hi-Tech Recruitment - Johannesburg

Property [change area]

There are new stories on the homepage. Click here to see them.
 
English
Afrikaans
isiZulu

Hello 

Create Profile

Creating your profile will enable you to submit photos and stories to get published on News24.


Please provide a username for your profile page:

This username must be unique, cannot be edited and will be used in the URL to your profile page across the entire 24.com network.

Settings

Location Settings

News24 allows you to edit the display of certain components based on a location. If you wish to personalise the page based on your preferences, please select a location for each component and click "Submit" in order for the changes to take affect.




Facebook Sign-In

Hi News addict,

Join the News24 Community to be involved in breaking the news.

Log in with Facebook to comment and personalise news, weather and listings.