Sidwell-inwoners het groot pret by gemeenskapsdag

2018-10-24 06:02
Van die seuns van die Sidwell gemeenskap wat hulle sokker-vaardighede tydens die gemeenskapsdag bewys het.                               Foto:VERSKAF

Van die seuns van die Sidwell gemeenskap wat hulle sokker-vaardighede tydens die gemeenskapsdag bewys het. Foto:VERSKAF

Multimedia   ·   User Galleries   ·   News in Pictures Send us your pictures  ·  Send us your stories

DIE People Upliftment-program (POPUP) in die Nelson Mandelabaai het op 13 Oktober saam met Doxa Deo Port Elizabeth hulle jaarlikse gemeenskapsdag by die Laerskool Piet Retief in Sidwell gehou.

Mense uit die gemeenskap is bederf met lekker eetgoed, sowel as klere, skoene, speelgoed en allerlei vermaak wat springkastele, gesigverf, naels verf en kunsprojekte insluit. Daar was ook ’n gebedekamer waar mense met gebed en ondersteuning bedien is.

POPUP is ’n vaardigheid-opleiding- en ontwikkelingsentrum vir mense tussen die ouderdom van 18 en 45. Die enigste vereistes vir potensiële leerders is dat hulle Engels moet kan lees en skryf.

POPUP se visie is om lewens te verander vanuit ’n holistiese standpunt – om die individu se hart en denkpatrone só te verander dat hulle ’n noemenswaardige verskil in hulle eie lewens en dié van mense rondom hulle kan bewerkstellig.

POPUP is in 1999 gestig in Pretoria en POPUP NMB het hulle deure in April 2017 oopgemaak.

Die eerste gemeenskapsdag is egter al in 2016 gehou, waar 450 mense bedien is. Die doel van die dag is om die mense van die Sidwell gemeenskap te seën met ’n bederf dag.

POPUP het baie skenkings ontvang om die dag moontlik te maak, van individue wat klere, skoene, boerewors en van hulle tyd geskenk het, tot maatskappye wat betrokke geraak het.

Hulle het graag Twizza, Halo, Igmi’s Express, Spar Linton Grange, Spar Sunridge Park, X-Ray Security Services en die burgemeester bedank vir hul bydrae.

Vir meer inligting oor hoe om betrokke te raak en meer uit te vind rondom POPUP se behoeftes, kontak 041 360 8941, nmb@popup.co.za of besoek die POPUP Nelson Mandela Bay Facebook-blad. Hulle kantore is geleë by die Laerskool Piet Retief in Sutton- weg, Sidwell.

Join the conversation!

24.com encourages commentary submitted via MyNews24. Contributions of 200 words or more will be considered for publication.

We reserve editorial discretion to decide what will be published.
Read our comments policy for guidelines on contributions.
NEXT ON NEWS24X

Inside News24

 
/News
Traffic Alerts
Traffic

Jobs in Cape Town [change area]

Jobs in Western Cape region

Reporting Accountant

Cape Town
Network Finance Professional / Prudential
R310 000.00 - R360 000.00 Per Year

IT Manager (contract)

Cape Town CBD
Communicate Cape Town IT
R330 000.00 - R458 000.00 Per Year

Cluster Financial Manager

Cape Town
Network Finance
R950 000.00 - R1 000 000.00 Per Year

Property [change area]

There are new stories on the homepage. Click here to see them.
 
English
Afrikaans
isiZulu

Hello 

Create Profile

Creating your profile will enable you to submit photos and stories to get published on News24.


Please provide a username for your profile page:

This username must be unique, cannot be edited and will be used in the URL to your profile page across the entire 24.com network.

Settings

Location Settings

News24 allows you to edit the display of certain components based on a location. If you wish to personalise the page based on your preferences, please select a location for each component and click "Submit" in order for the changes to take affect.




Facebook Sign-In

Hi News addict,

Join the News24 Community to be involved in breaking the news.

Log in with Facebook to comment and personalise news, weather and listings.