Teaterproduksie is binnekort hier

2019-07-10 06:02
Bekende Port Elizabethse dramaturg en akteur, Danie Matthee, se nuwe drama Vry! word in The Barn by die Port Elizabeth Operahuis vanaf 17 tot 21 Julie opgevoer. Die Afrikaanse teaterproduksie oor liefde, geloof en vryheid speel af teen die agtergrond van die Tweede Wêreldoorlog en vertel die verhaal van ‘n skaam student wat skynbaar onmoontlike struikelblokke moet oorkom om liefde en uiteindelik vryheid te vind. Aandvertonings begin om 19:30, en Saterdag en Sondag se middagvertonings is om 15:00. Kaartjies teen R100 per volwassene en R60 per kind onder die ouderdom van 12 is vanaf Westway Tickets beskikbaar.           Foto:VERSKAF

Multimedia   ·   User Galleries   ·   News in Pictures Send us your pictures  ·  Send us your stories

Teaterproduksie is binnekort hier
NEXT ON NEWS24X

Join the conversation!

24.com encourages commentary submitted via MyNews24. Contributions of 200 words or more will be considered for publication.

We reserve editorial discretion to decide what will be published.
Read our comments policy for guidelines on contributions.

Inside News24

Traffic Alerts
There are new stories on the homepage. Click here to see them.
 
English
Afrikaans
isiZulu

Hello 

Create Profile

Creating your profile will enable you to submit photos and stories to get published on News24.

Please provide a username for your profile page:

This username must be unique, cannot be edited and will be used in the URL to your profile page across the entire 24.com network.

Settings

Location Settings

News24 allows you to edit the display of certain components based on a location. If you wish to personalise the page based on your preferences, please select a location for each component and click "Submit" in order for the changes to take affect.

Facebook Sign-In

Hi News addict,

Join the News24 Community to be involved in breaking the news.

Log in with Facebook to comment and personalise news, weather and listings.