Volkskerk vier 60ste herdenking

2018-04-25 06:01
Van links is Sidney Holland (ondervoorsitter), Ds Louis Jansen en Lyndon Jansen (tesourier).             Foto: ZELDRÉ STRAUSS SWANEPOEL

Van links is Sidney Holland (ondervoorsitter), Ds Louis Jansen en Lyndon Jansen (tesourier). Foto: ZELDRÉ STRAUSS SWANEPOEL

Multimedia   ·   User Galleries   ·   News in Pictures Send us your pictures  ·  Send us your stories

DIE Volkskerk Van Afrika in Schauderville vier eerskomende naweek fees om die kerk se 60ste bestaansjaar te vier.

Die kerk is in 1958 by die Jarman-saal begin en het later ge-skuif na die gebou op die hoek van Highfieldweg en Abblett-straat.

Hierdie Volkskerk is die moe-dergemeente vir wyke in Kuyga, Humansdorp, Hankey, Somerset-Oos, Uitenhage, Despatch en Baviaanskloof.

Tans onder leiding van Ds Louis Jansen vir die afgelope 16 jaar, is die gemeente ongeveer 500 lede sterk, met ’n aktiewe Vroue- bediening, Jeug en Sondagskool.

Die feesvieringe begin Saterdag met ’n optog vanaf die Jarman-saal om 11:00 tot by die kerk vir ’n kort seremonie.

Saterdagaand word ’n “social” by die Jarman-saal aangebied om 18:00.

Sondag sal daar om 09:00 ’n feesdiens met ’n kranslegging by die kerk gehou word.

“Ons verwag baie gaste vanoor die Oos-Kaap en so ver as die Suid-Kaap om hierdie gebeurtenis by te woon. Almal is natuurlik welkom om die verrigtinge by te woon,” het Ds Jansen gesê.

Vir meer inligting oor die feesvieringe, skakel Sidney Holland by 082 214 7779.

Join the conversation!

24.com encourages commentary submitted via MyNews24. Contributions of 200 words or more will be considered for publication.

We reserve editorial discretion to decide what will be published.
Read our comments policy for guidelines on contributions.
NEXT ON NEWS24X

Inside News24

 
/News
Traffic Alerts
There are new stories on the homepage. Click here to see them.
 
English
Afrikaans
isiZulu

Hello 

Create Profile

Creating your profile will enable you to submit photos and stories to get published on News24.


Please provide a username for your profile page:

This username must be unique, cannot be edited and will be used in the URL to your profile page across the entire 24.com network.

Settings

Location Settings

News24 allows you to edit the display of certain components based on a location. If you wish to personalise the page based on your preferences, please select a location for each component and click "Submit" in order for the changes to take affect.




Facebook Sign-In

Hi News addict,

Join the News24 Community to be involved in breaking the news.

Log in with Facebook to comment and personalise news, weather and listings.