Bonita se gebrek nie vir haar ’n probleem

2017-06-06 06:01
Bonita Blankenberg kan nie stilsit nie en sing gereeld vir die plesier daarvan.

Bonita Blankenberg kan nie stilsit nie en sing gereeld vir die plesier daarvan.

Multimedia   ·   User Galleries   ·   News in Pictures Send us your pictures  ·  Send us your stories

As oudste kind van ’n pastoor-pa en huisvrou-ma, sou niemand kon dink die blinde vrou sou haar pad so onafhanklik in die wêreld oopkap nie.

Maar Bonita Blankenberg van Hanover Park, nou ’n inwoner van Bellville, laat niks in haar pad staan nie.

Sy is nou aanbieder van Bok Radio se oggendprogram oor naweke tussen 06:00 en 09:00. Sy het maande gelede as mede-aanbieder by Bok Radio in Brackenfell se middagprogram begin, ná sy ’n kompetisie gewen het.

Dit nadat haar avontuur in Johannesburg ná ses jaar uiteindelik tot ’n einde gekom het. “Ek moes stil gaan sit en myself vra wat belangrik is, en het toe die moeilike besluit geneem om ’n goedbetaalde werk te los en my sakke te pak en huis toe te kom.”

Blankenberg sê sy is keelvol daarvoor om te hoor dat sy net sekere dinge kan doen omdat sy blind is.

Sy sê sy weet al te goed wat haar tekortkominge is, maar om haar werk goed te doen, is nie een daarvan nie.

Sy kan sing, het ’n flinkdink-brein, beoefen verskeie sportsoorte, insluitend tandem-fietsry en is betrokke by verskeie organisasies vir blindes.

Tot dusver geniet sy elke oomblik by die radiostasie en sien sy uit om oor naweke met haar luisteraars te gesels. Wimpie van der Sandt, uitvoerende hoofbeampte van Bok Radio, sê hulle het nog altyd geweet hulle wil vir Blankenberg haar eie program laat aanbied. Hulle wou egter eers seker maak of sy op haar eie vordering gaan toon.

“Sy is baie kreatief en bring baie nuwe dinge na die program.”

Sibu Makhudu, haar tegnikus, sê Blankenberg “is bietjie mal, maar dis die goeie soort mal”. Hy sê sy is uniek en bring haar eie “flava” na die program.

“Dis ook ’n absolute plesier om met haar saam te werk, sy akkommodeer almal en kla nie sommer nie.”

Join the conversation!

24.com encourages commentary submitted via MyNews24. Contributions of 200 words or more will be considered for publication.

We reserve editorial discretion to decide what will be published.
Read our comments policy for guidelines on contributions.
NEXT ON NEWS24X

Inside News24

 
ADVERTORIAL
Competition regulation for a growing and inclusive economy

ADVERTORIAL: The Competition Commission of South Africa is conducting advocacy work in the South African automotive aftermarket industry and has gazetted a Draft Code of Conduct for public comment.

/News
Traffic Alerts
Traffic
There are new stories on the homepage. Click here to see them.
 
English
Afrikaans
isiZulu

Hello 

Create Profile

Creating your profile will enable you to submit photos and stories to get published on News24.


Please provide a username for your profile page:

This username must be unique, cannot be edited and will be used in the URL to your profile page across the entire 24.com network.

Settings

Location Settings

News24 allows you to edit the display of certain components based on a location. If you wish to personalise the page based on your preferences, please select a location for each component and click "Submit" in order for the changes to take affect.




Facebook Sign-In

Hi News addict,

Join the News24 Community to be involved in breaking the news.

Log in with Facebook to comment and personalise news, weather and listings.