FC Orient ryg doele teen ’n tempo in

2018-07-10 06:00
FN Rangers se Craig Oliver (links) klop die doelwager van Silent Tigers, Ricardo America, op pad doelhok toe om een van sy span se doele aan te teken in Rangers se oorwinning Sondag van 7-0 in die Coke Cup in Hanover Park.PHOTO: Rashied Isaacs

Multimedia   ·   User Galleries   ·   News in Pictures Send us your pictures  ·  Send us your stories

Die sokkerspanne van FC Orient en Durbanville het Sondag in Manenberg hul ondersteuners aan die praat ná bevredigende vertonings.

FC Orient het op die Greens-sportterrein die praatwerk op die veld gedoen en dit ook aan die brand gespeel.

Daarby het Enver Solomons (afrigter) se Orient-span sy teenstander en buurspan van Manenberg Thames Sporting soos `n lam ter slagting gelei.

Die derbystryd het 16 doele opgelewer en dit is alles deur Orient aangeteken nadat hy 4-0 met rustyd voor was.

Boonop het die fees van doele twee driekunste ingesluit, naamlik Antonio Thomas (5) en Magmoed Samuels (4), terwyl Royston Lindsay (2), Ashton Petersen (2), Carlo Jones, Gareth Sims en Ashley Williams almal die doelhok gevind het.

Intussen het Durbanville, onder die afrigtingskap van Michael Lamb, FCG Hotspurs, afkomstig van Hanover Park (Athlone LFA), uit die pad gevee en met 4-0 geseëvier.

Maar volgens Lamb het sy spelers gewys dat hy nie bereid is om die handdoek in te gooi nie. Hulle het stadig begin, maar hulself toe reggeruk en hul stempel deeglik afgedruk.

Daar moet ook genoem word dat die klub oor ’n klomp jong spelers beskik wat bereid is om met hart en siel te speel.

Met spelers soos Shahied Abrahams, Ashley Sass, Julian Leadbetter en Alfonso Fraser – wat ook die doele ingeryg het – het die Durbs-span genoeg woema om hul stem dik te maak.

Die Elsiesrivier-besoekers, Riverside Rangers, borrel oor van selfvertroue en volgens hul breier, Leslie Mondo, is sy spelers op ’n sending en wil hulle goed vaar in Safa CT se Coke Cup-kompetisie.

Riverside Rangers het Vrydagaand op die Astroturf se sportkompleks in Heideveld die plaaslike span van FC Glamdene met 22-0 verpletter.

“Die spelers het hulle terdeë op die speelveld geniet. Boonop het ons span nie teruggehou nie en die 22 doele het ’n dubbeldriekuns en vier enkeldriekunste ingesluit,’’ het Mondo gesê.

Dit is inderdaad ’n rekord in Safa Cape Town se Coke Cup-geskiedenis en dit oortref Matroosfontein se rekord van vier enkeldriekunste in ’n uitslag van 27-0 teen White City in 2006.

Die doele vir Riverside Rangers is deur Calvin Adams (8), Kyle Mentoor (4), Renaldo Fielies (4), Caswill Adams en Michael Louw aangeteken. Louw, die doelwagter, het in die laaste 20 minute sy doelhok verlaat en drie doele aangeteken.

Uitslae:

In Atlantis: Sunningdale City 3, Atlantis City 0; Salt River Blackpool 10, Jomos Power 9 (met strafdoele, 2-2).

Heideveld: Goal50 United 4, Sunrise FC 1; Riverside Rangers 22, FC Glamdene 0; Young Pirates 2, Everton United 1; Chelsea Athletic 1, Bluebirds FC 0; Cedar United 2, Lion City 1.

Steenberg: Wanderers X1 3, Cape Town Rangers 2; Square Hill United 6, Esparanzia 0; Stephanian Ottery 3, Try Again 0; greenwood athletic 5, Ravensmead 3; Hout Bay Gunners 3, Eastern Rovers 2.

Browns Farm: Game Yethu 3, Oriental Gunners 0; Joburg Strikers 3, Leiden All Stars 1; Juventus FC 1, Crystal Palace 0.

Hanover Park: Liverpool-Portland 5, Atlantic Nacional 1; FN Rangers 5, Silent Tigers 2; Hanover Park FC 3, South End 0; Premier United 6, Salt River Celtic 5 (met strafdoele, 0-0); Avendale Athletico 4. Zim Stars 0.

Rylands: South End (Rygate LFA) 2, Bellville City 0; Everton Spurs 13, Steenberg United 1; Junction rovers 5, Celtic FC 3; Baltic rangers 4, Jordan C allies 3 (met strafdoele, 0-0); Silver Spurs 8, Mighty Doves 0; Jamestown United 2,Life Zone International 0; Bayview FC 2, Hazendal United 1; Heinz Park 5, PCT Colville 3.

Langa: Wanderers FC 1, Black Birds 0; Computer Stars 2, Kraaifontein FC 0; Jabula Brothers 4, Langa United 2 (met strafdoele, 2-2); Citizens FC 4, Santos 0.

Northpine: Rygersdal 6, Central AFC 2; Northpine United 4, Morning Stars 2; Vasco da gama 4, Morgenster United 2.

Masiphumelele: Ocean View 3, FCCF 0; Meadowridge 11, Athletico Zorai 1; Fish Hoek Pirates 2, Hanover Rangers 1; Wynberg St John’s 2, Rising Stars 1.

Grassy Park: Westridge United 5, Saxon Rovers 4 (met strafdoele, 1-1); Milano United 3, Codesa FC 0; MPCE 3, Snowden FC 0; Belhar Spurs 4, DGLPE 3 (met strafdoele, 0-0); Glendene United 4, heath Athletic 2; FC Booysen 5, Saringa Spurs 4 (met strafdoele, 1-1); Table View 4, 4, Seven Stars 3; FC Cafda 4, Beacon City 3; FC Tafelzucht 1, Oasis FC 0; Valhalla United 2, Grassy Park united 0; Lentegeur City 2,United FC 1; Everite Tigers 5, Highburg United 4.

Manenberg: Primrose Park 1, Kewtown United 0; FC Manenberg 2, UCT 0; Benfica 3, United Aces 0; Rockafellas 4, Barcelona 1; FC Orient 16, Thames Sporting 0; Arsenal 3, AME Celtic 0; Makhaza All Stars 5, MSB Nitros 1; Strandfontein 3, Wayside Wanderers 0; Sea Point Swifts 3, Atlantis Leeds United 0; Durbanville 4, FCG Hotspurs 0; Melchester Rovers 4, Bellstar United 3 (met strafdoele, 0-0); SSS Academy 3, Westlake Attackers 1; Mighty Peace 3, Eagle Wings 0.

Maar volgens Lamb het sy spelers gewys dat hy nie bereid is om die handdoek in te gooi nie. Hulle het stadig begin, maar hulself toe reggeruk en hul stempel deeglik afgedruk. Daar moet ook genoem word dat die klub oor ’n klomp jong spelers beskik wat bereid is om met hart en siel te speel.

FC Orient het op die Greens-sportterrein die praatwerk op die veld gedoen en dit ook aan die brand gespeel. Daarby het Enver Solomons (afrigter) se Orient-span sy teenstander en buurspan van Manenberg Thames Sporting soos `n lam ter slagting gelei.

Die derbystryd het 16 doele opgelewer en dit is alles deur Orient aangeteken nadat hy 4-0 met rustyd voor was.

Boonop het die fees van doele twee driekunste ingesluit, naamlik Antonio Thomas (5) en Magmoed Samuels (4), terwyl Royston Lindsay (2), Ashton Petersen (2), Carlo Jones, Gareth Sims en Ashley Williams almal die doelhok gevind het.

Intussen het Durbanville, onder die afrigtingskap van Michael Lamb, FCG Hotspurs, afkomstig van Hanover Park (Athlone LFA), uit die pad gevee en met 4-0 geseëvier. Maar volgens Lamb het sy spelers gewys dat hy nie bereid is om die handdoek in te gooi nie. Hulle het stadig begin, maar hulself toe reggeruk en hul stempel deeglik afgedruk. Met spelers soos Shahied Abrahams, Ashley Sass, Julian Leadbetter en Alfonso Fraser – wat ook die doele ingeryg het – het die Durbs-span genoeg woema om hul stem dik te maak.

Dit is inderdaad ’n rekord in Safa Cape Town se Coke Cup-geskiedenis en dit oortref Matroosfontein se rekord van vier enkeldriekunste in ’n uitslag van 27-0 teen White City in 2006. Die doele vir Riverside Rangers is deur Calvin Adams (8), Kyle Mentoor (4), Renaldo Fielies (4), Caswill Adams en Michael Louw aangeteken. Louw, die doelwagter, het in die laaste 20 minute sy doelhok verlaat en drie doele aangeteken.

NEXT ON NEWS24X

Join the conversation!

24.com encourages commentary submitted via MyNews24. Contributions of 200 words or more will be considered for publication.

We reserve editorial discretion to decide what will be published.
Read our comments policy for guidelines on contributions.

Inside News24

/News
Traffic Alerts
Traffic
There are new stories on the homepage. Click here to see them.
 
English
Afrikaans
isiZulu

Hello 

Create Profile

Creating your profile will enable you to submit photos and stories to get published on News24.

Please provide a username for your profile page:

This username must be unique, cannot be edited and will be used in the URL to your profile page across the entire 24.com network.

Settings

Location Settings

News24 allows you to edit the display of certain components based on a location. If you wish to personalise the page based on your preferences, please select a location for each component and click "Submit" in order for the changes to take affect.

Facebook Sign-In

Hi News addict,

Join the News24 Community to be involved in breaking the news.

Log in with Facebook to comment and personalise news, weather and listings.