Junior tafeltennisspanne hou SA se naam hoog

2019-04-16 06:00
Shimeen Mookrey en Jesee Lee Nomdo het aan die Afrika Junior Tafeltenniskampioenskap in Ghana deelgeneem.

Shimeen Mookrey en Jesee Lee Nomdo het aan die Afrika Junior Tafeltenniskampioenskap in Ghana deelgeneem.

Multimedia   ·   User Galleries   ·   News in Pictures Send us your pictures  ·  Send us your stories

Die Suid-Afrikaanse junior tafeltennisspan het van 7 tot 13 April aan die Afrika Junior Tafeltenniskampioenskap in Ghana deelgeneem.

Die meisies o.21-span waarvan Jesse Lee Nomdo, van Top Table Club in Belhar, Musfieka Kalam van Boundary Table Tennis Club en Shimeen Mookrey van Duinefontein het tot die halfeindronde in die spanafdeling gevorder en het ’n bronsmedalje verower.

Die seuns o.18-span het vir die eerste keer ná ’n lang tyd tot die uitdunrondes deurge­dring.

Keenen Jooste van Top Table Club en die Hoërskool De Kuilen, Cade Peters van Boundary Club en Nzaam Moosa van Duinefontein het die kwarteindronde in die seuns o.18-afdeling behaal en teen Togo vasgeval. Jooste, wat tot die o.21-span verkies is, is tans eerste op die SA-ranglys vir tafeltennis in die o.18-afdeling vir seuns.

Hennie Jooste, afrigter van die Top Table Club in Belhar, sê hy is opgewonde, want dis ’n reuse-mylpaal vir die spelers.

Hy sê dit gee spelers die geleentheid om oorsee te gaan en lekker ervaring op te doen wat hulle dan weer in die gemeenskap kan terugploeg.

NEXT ON NEWS24X

Join the conversation!

24.com encourages commentary submitted via MyNews24. Contributions of 200 words or more will be considered for publication.

We reserve editorial discretion to decide what will be published.
Read our comments policy for guidelines on contributions.

Inside News24

 
Traffic Alerts
There are new stories on the homepage. Click here to see them.
 
English
Afrikaans
isiZulu

Hello 

Create Profile

Creating your profile will enable you to submit photos and stories to get published on News24.


Please provide a username for your profile page:

This username must be unique, cannot be edited and will be used in the URL to your profile page across the entire 24.com network.

Settings

Location Settings

News24 allows you to edit the display of certain components based on a location. If you wish to personalise the page based on your preferences, please select a location for each component and click "Submit" in order for the changes to take affect.




Facebook Sign-In

Hi News addict,

Join the News24 Community to be involved in breaking the news.

Log in with Facebook to comment and personalise news, weather and listings.