Meer personeel?

2019-04-09 06:00

Ek dink dit is tyd dat daar drasties gekyk moet word na maniere om die wagtydperk by die daghospitaal in Kewtown korter te maak. Hoewel daar baie werknemers is wat hulle bes probeer, is die wagtydperk, veral by die apteek, vreeslik lank. Ek, soos baie ander mense, voel hulle moet meer mense veral by die apteek en voor by ontvangs aanstel. Ons hoor gereeld van geld wat die regering op onnodige dinge gebruik het, asook miljarde wat soms soos mis voor die son verdwyn. Waarom kan daar nie werksgeleenthede vir die duisende werkloses geskep word nie? So baie gekwalifiseerde jong mense soek reeds jare vir werk, terwyl daar orals ’n tekort is, in veral staatinstansies, soos hospitale, polisie-stasies, skole ensovoorts. Baie mense wat moet stap na die hospitaal, wonder al klaar of hulle veilig by die hospitaal en weer terug by die huis sal kom as gevolg van rooftogte om en naby die hospitaal en nou moet hulle nog so lank sit ook vir hul medikasie. Dis tyd dat dFie gesondheidsdepartment ingryp.

Jessie, Athlone
NEXT ON NEWS24X

Join the conversation!

24.com encourages commentary submitted via MyNews24. Contributions of 200 words or more will be considered for publication.

We reserve editorial discretion to decide what will be published.
Read our comments policy for guidelines on contributions.

Inside News24

 
Traffic Alerts
There are new stories on the homepage. Click here to see them.
 
English
Afrikaans
isiZulu

Hello 

Create Profile

Creating your profile will enable you to submit photos and stories to get published on News24.


Please provide a username for your profile page:

This username must be unique, cannot be edited and will be used in the URL to your profile page across the entire 24.com network.

Settings

Location Settings

News24 allows you to edit the display of certain components based on a location. If you wish to personalise the page based on your preferences, please select a location for each component and click "Submit" in order for the changes to take affect.




Facebook Sign-In

Hi News addict,

Join the News24 Community to be involved in breaking the news.

Log in with Facebook to comment and personalise news, weather and listings.