Vele hoogtepunte by Suidoosterfees

2018-02-27 06:00
Emo Adams

Emo Adams

Multimedia   ·   User Galleries   ·   News in Pictures Send us your pictures  ·  Send us your stories

Die 15de herdenking van die gewilde Suidoosterfees belowe musiekvermaak vir ieder en elk.

Die Suidoosterfees vind vanjaar van 26 April tot 1 Mei by Kunstekaap plaas. Vanjaar se tema is “Fantastiese 15”.

Een van die musiekhoogtepunte by die Suidoosterfees is Karoo Swing innie Kaap met Emo Adams, Bobby van Jaarsveld en Katlego Maboe.

Ikoniese Afrikaanse musiek word deur hierdie kunstenaars opgetof in dié produksie – ’n nostalgiese reis vir elkeen wat lus voel om te jol. Die drie musikante deel hul liefde vir “big band swing” op die verhoog.

Daar is ook vanjaar ’n bekende operette vir teatergangers wat aanklank vind by klassieke musiek. Die Fledermaus vertel die verhaal van dr. Falke wat drastiese stappe doen om wraak te neem op sy vriend, Gabriel von Eisenstein. Hierdie geliefde operette vertel ’n storie van ware liefde, vriendskap en toewyding. Johannes Slabbert is die dirigent.

Die produksie Black Velvet: Koffer in Berlyn speel af in ’n hotelkamer in Berlyn waar ’n Suid-Afrikaanse vrou op ’n vreemde tas afkom. Wat het haar daar gebring? Vat dit die eensaamheid van ’n hotelkamer in ’n Berlynse winter om uiteindelik haar storie te deel? Of is daar geen paspoort vir die plek waar sy uiteindelik vrede sal vind nie? Sy vertel haar musiekverhaal deur opera en liedere, en die sielroerende klanke van Marlene Dietrich.

Jacobi de Villiers en Danie Theron vorm deel van hierdie teaterstuk.

Nataniël maak vanjaar sy debuut by die Suidoosterfees. Hy deel die verhoog met agt formidabele musikante, ’n jazz-kwartet en ’n strykkwartet. Hy voer werke van Bach, Faure en Ramirez op. Teatergangers kan uiteraard ook uitsien na van sy eie komposisies, begelei deur sy pianis, Charl du Plessis.

Kaartjies vir die Suidoosterfees is by Computicket beskikbaar.

V Bly op hoogte van die jongste Suidoosterfees-nuus op Facebook (@Suidoosterfees), Twitter (@Suidoosterfees), Instagram (@suidoosterfees2018) en besoek www.suidoosterfees.co.za.

Join the conversation!

24.com encourages commentary submitted via MyNews24. Contributions of 200 words or more will be considered for publication.

We reserve editorial discretion to decide what will be published.
Read our comments policy for guidelines on contributions.
NEXT ON NEWS24X

Inside News24

/News
Traffic Alerts
Traffic
There are new stories on the homepage. Click here to see them.
 
English
Afrikaans
isiZulu

Hello 

Create Profile

Creating your profile will enable you to submit photos and stories to get published on News24.

Please provide a username for your profile page:

This username must be unique, cannot be edited and will be used in the URL to your profile page across the entire 24.com network.

Settings

Location Settings

News24 allows you to edit the display of certain components based on a location. If you wish to personalise the page based on your preferences, please select a location for each component and click "Submit" in order for the changes to take affect.

Facebook Sign-In

Hi News addict,

Join the News24 Community to be involved in breaking the news.

Log in with Facebook to comment and personalise news, weather and listings.