Vinnige herstel ná beroerte in die nag

2017-10-31 06:01
Maria BeukesfOTO: Samantha Lee

Maria BeukesfOTO: Samantha Lee

Multimedia   ·   User Galleries   ·   News in Pictures Send us your pictures  ·  Send us your stories

Sy het maar ’n paar maande gelede ’n beroerte gehad en is stadig op pad terug na ’n normale lewe.

Maria Beukes van Tafelsig het in die vroeë oggendure opgestaan om die toilet te gebruik.

Toe sy terugkeer na haar bed het sy geval.

Haar dogter het haar na ’n dokter geneem het by wie Beukes uitgevind het dat sy ’n beroerte gehad het.

Beukes is hierna verwys na die Wes-Kaapse rehabilitasiesentrum vir behandeling.

“Ek het wasgoed gedoen, gekook en na my huishouding gekyk voor die beroerte. Daar is drie mense in ons huis en ek was verantwoordelik vir alles in die huis,” sê Beukes.

“Ná ek die beroerte in Augustus gehad het, kon ek niks vir myself doen nie. Ek kon loop, maar nie so goed nie.”

Sy was vir ’n paar weke by die sentrum waar sy behandel is vir haar gestremdheid na die beroerte.

Dit is hier waar sy vriende gemaak het wat in dieselfde situasie was.

Dit het haar net ’n maand geneem om weer te kan loop.

“Danksy die terapie kan ek die manier loop wat ek doen en ek het teruggekeer na ’n normale lewe. Ek kan myself was en aantrek,” sê Beukes.

“Ek het ook vriende gemaak en ons bel mekaar baie. Ons ondersteun mekaar.”

Sy is vir die afgelope maand terug by die huis en kan elke dag meer en meer vir haarself doen.

“Ek kook weer en ek kan my huis weer skoonmaak. Alles is weer ­normaal.

“Daar is soms tye wat ek hulp moet vra, maar ek is baie gelukkig met die behandeling,” sê Beukes.

Beukes was ook ’n gas by die spesiale bespreking ter herdenking van beroertebewusmakingsweek verlede week.

Sy is een van die rehabilitasiesentrum se vele suksesverhale.

Join the conversation!

24.com encourages commentary submitted via MyNews24. Contributions of 200 words or more will be considered for publication.

We reserve editorial discretion to decide what will be published.
Read our comments policy for guidelines on contributions.
NEXT ON NEWS24X

Inside News24

 
/News
Traffic Alerts
Traffic
There are new stories on the homepage. Click here to see them.
 
English
Afrikaans
isiZulu

Hello 

Create Profile

Creating your profile will enable you to submit photos and stories to get published on News24.


Please provide a username for your profile page:

This username must be unique, cannot be edited and will be used in the URL to your profile page across the entire 24.com network.

Settings

Location Settings

News24 allows you to edit the display of certain components based on a location. If you wish to personalise the page based on your preferences, please select a location for each component and click "Submit" in order for the changes to take affect.




Facebook Sign-In

Hi News addict,

Join the News24 Community to be involved in breaking the news.

Log in with Facebook to comment and personalise news, weather and listings.