Vroue gaan voort met leerderslisensie-klasse

2018-02-06 06:00
Honderde vroue gaan voort om leerderslisensie-klasse in Tafelsig by te woon.

Honderde vroue gaan voort om leerderslisensie-klasse in Tafelsig by te woon.

Multimedia   ·   User Galleries   ·   News in Pictures Send us your pictures  ·  Send us your stories

Die eerste paar dae van rybewys- en leerderslisensie-klasse is nou voltooi met honderde vroue nog steeds opgewonde oor hul die bemagtiging.

Die klasse is aangebied deur Nead Community Development, Mitchell’s Plain Impact Association en Jameelah Liedeman (“Driving women empowerment”, People’s Post, 23 Januarie).

Meer as 500 vroue het aangedui dat hulle belangstel toe die organiseerders die loodsprojek bekendgestel het drie weke gelede. Toe klasse op Maandag 22 Januarie begin het, was daar nog belangsteling en meer klasse is ingesluit as wat aanvanklik op besluit is.

Daar is nou ses leerderslisensie klasse op Maandae, Woensdae, Donderdae en Saterdae met 150 vroue elk.

Daar is nog ruimte vir meer vroue om by die klasse aan te sluit behalwe vir die Donderdagoggend-klas wat vol is, sê organiseerders.

Omdat dit ’n loodsprojek is, kan net vroue uit Tafelsig by die klasse aan sluit.

Die organiseerders wil graag die projek ook in ander gebiede aanbied, en sal dit hopelik binnekort doen.

Meer as 50 vroue van die gebied, wie by die projek aangesluit het, het reeds hul leerderslisensie, met 20 van hulle wie nou opgelei word om ook leerderslisensieklasse aan te bied vir vroue in ander gebiede.

Hierdie 50 vroue is deel van die bestuurklasse met die eerste bestuurstoetse reeds bespreek van Februarie tot Mei.

V Vir meer inligting, volg Nead Community Development op Facebook of skakel 076 921 6767.

Join the conversation!

24.com encourages commentary submitted via MyNews24. Contributions of 200 words or more will be considered for publication.

We reserve editorial discretion to decide what will be published.
Read our comments policy for guidelines on contributions.
NEXT ON NEWS24X

Inside News24

 
/News
Traffic Alerts
There are new stories on the homepage. Click here to see them.
 
English
Afrikaans
isiZulu

Hello 

Create Profile

Creating your profile will enable you to submit photos and stories to get published on News24.


Please provide a username for your profile page:

This username must be unique, cannot be edited and will be used in the URL to your profile page across the entire 24.com network.

Settings

Location Settings

News24 allows you to edit the display of certain components based on a location. If you wish to personalise the page based on your preferences, please select a location for each component and click "Submit" in order for the changes to take affect.




Facebook Sign-In

Hi News addict,

Join the News24 Community to be involved in breaking the news.

Log in with Facebook to comment and personalise news, weather and listings.