Vyf skop medaljes los

2017-07-25 06:01
Jean Lewin, Cassidy Williams, Junay Witbooi, Marcello September en Keisha Demas.

Jean Lewin, Cassidy Williams, Junay Witbooi, Marcello September en Keisha Demas.

Multimedia   ·   User Galleries   ·   News in Pictures Send us your pictures  ·  Send us your stories

Vyf studente van die karateskool Ryushinkan Scottsdene het goed gevaar in Karate Suid-Afrika se Ope and Elite Kampioenskap waaraan hulle van Vrydag 14 tot Saterdag 15 Julie deelgeneem het.

Keisha Demas het derde plek in haar gewigsafdeling geëindig.

Marcello September ’n silwer medalje gewen het.

Junay Witbooi het ’n goue medalje in haar gewigsafdeling verower en ’n silwer medalje in die kata.

Cassidy Williams het ’n goue medalje verower in die kata en ’n silwer medalje in kumite in haar gewigsafdeling.

Jean Lewin het ’n goue medalje in kumite in sy gewigsafdeling verower.

Williams en Witbooi is albei vroeër vanjaar gekies vir Karate SA se span om aan die Kinderwêreldkampioenskap in Kroasië deel te neem.

September is vroeër vanjaar gekies vir Karate SA se span om aan die 16de AUSC Area 5 Karatefederasiekampioenskap in Maputo deel te neem.

As gevolg van ’n gebrek aan fondse kon hulle ongelukkig nie gaan nie.

Die vyf studente reis van Mitchell’s Plein om by Clearance September in Scottsdene te kom karate oefen.

NEXT ON NEWS24X

Inside News24

 
/News
Traffic Alerts
Traffic
There are new stories on the homepage. Click here to see them.
 
English
Afrikaans
isiZulu

Hello 

Create Profile

Creating your profile will enable you to submit photos and stories to get published on News24.


Please provide a username for your profile page:

This username must be unique, cannot be edited and will be used in the URL to your profile page across the entire 24.com network.