Afrikaanse glansaand aan Suidkus and#039;n ware spog-geleentheid

2015-10-15 06:00
By die geleentheid (van links) Leslie Eaton, Walter Du Rand en Ansie Wood.
Fotos: 
johan pretorius

By die geleentheid (van links) Leslie Eaton, Walter Du Rand en Ansie Wood. Fotos: johan pretorius

Multimedia   ·   User Galleries   ·   News in Pictures Send us your pictures  ·  Send us your stories

DIE Afrikaanse glansaand wat die plaaslike tak van die ATKV in samewerking met AfriForum verlede Saterdagaand in die Margate-buiteklub aangebied het, was and#039;n groot sukses, veral as and#039;n mens in ag neem dat dit die eerste keer is dat so-iets aangepak is. Dit is die mening van die organiseerders, wat vasbeslote is om dit weer in die nabye toekoms te doen.

Die gaskunstenaar vir die aand was die sangeres Frieda Eloff, en die res van die aand het bestaan uit kort toesprake deur verskeie ampsbekleers, onder wie die voorsitter van die Margate-tak van AfriForum, Wessel Pretorius, en die voorsitter van die Suidkus-ATKV, Dr Mike Heany. Al die sprekers was dit eens dat and#039;n geleentheid soos hierdie nie anders kan as om die Afrikaanse kultuur te bevorder nie, en het die gaste bedank vir hulle teenwoordigheid. Hulle is getrakteer op and#039;n volle driegang-maaltyd, en dit was ooglopend dat almal die aand baie geniet het. Een van die gaste se afskeidswoorde was: “Dit was nou sommer and#039;n bakgat-geleentheid. “Ons hoop dit gebeur gou weer.”

Join the conversation!

24.com encourages commentary submitted via MyNews24. Contributions of 200 words or more will be considered for publication.

We reserve editorial discretion to decide what will be published.
Read our comments policy for guidelines on contributions.
NEXT ON NEWS24X

Inside News24

 
/Sport
Traffic Alerts
Traffic
There are new stories on the homepage. Click here to see them.
 
English
Afrikaans
isiZulu

Hello 

Create Profile

Creating your profile will enable you to submit photos and stories to get published on News24.


Please provide a username for your profile page:

This username must be unique, cannot be edited and will be used in the URL to your profile page across the entire 24.com network.

Settings

Location Settings

News24 allows you to edit the display of certain components based on a location. If you wish to personalise the page based on your preferences, please select a location for each component and click "Submit" in order for the changes to take affect.




Facebook Sign-In

Hi News addict,

Join the News24 Community to be involved in breaking the news.

Log in with Facebook to comment and personalise news, weather and listings.