Stiltetyd Somer, son en saffier

2015-09-03 06:00

SOMER, son en saffier vir my...” So het C. Louis Leipoldt in een van sy gedigte geskryf. Wat meer kan mens verlang? Met die lente wat met ons is, is dit sekerlik ook die onuitgesproke wens van die meeste van ons. Die Bybel praat ook van die ritmes van die lewe. Hoor maar hoe verwoord die Bybelskrywer die Prediker dit: “Elke ding het ‘n vaste tyd. Elke ding in hierdie wêreld het sy tyd.” Elke ding pas in ‘n bepaalde tyd leer Prediker 3:11 ons. Met dit in gedagte wil ons bietjie reflekteer oor die seisoene van die lewe. Die lewe het ook sy seisoene, net soos die natuur se seisoene mekaar afwissel. In watter seisoen van die lewe bevind jy jou vandag?

Dink bietjie saam met my oor die lente. Christen-gelowiges vra dikwels in hierdie tyd vrae soos: “Wie is ek? Waaroor gaan die lewe?” Hul diepste verlange is om God te ken en aan Hom te behoort. “Gebruik en geniet hierdie fase in jou lewe om daaraan te dink hoe jy aan God vreugde kan verskaf. Watter gewoontes kan jy doelbewus aankweek?

Mens kies mos in die Lente blomme om jou tuin te versier. Dalk kan jy jou hart oopstel vir die liefde van God, deur na te dink hoe groot en wyd en diep Sy liefde vir jou strek, en jou hart oopmaak vir jou medemens. Laat die Heilige Gees dan jou hart vul met vreugde en dankbaarheid. Dink na oor God se groot dade in Christus terwyl jy jou Lentetuin waardeer. Ruik die Lente in die lug, dans, lag baie, bring tyd deur met positiewe mense. Begin elke dag asof dit die eerste dag in jou lewe is, en dit is. Heerlike lente

Join the conversation!

24.com encourages commentary submitted via MyNews24. Contributions of 200 words or more will be considered for publication.

We reserve editorial discretion to decide what will be published.
Read our comments policy for guidelines on contributions.
NEXT ON NEWS24X

24.com publishes all comments posted on articles provided that they adhere to our Comments Policy. Should you wish to report a comment for editorial review, please do so by clicking the 'Report Comment' button to the right of each comment.

Comment on this story
0 comments
Comments have been closed for this article.

Inside News24

 
ADVERTORIAL
Competition regulation for a growing and inclusive economy

ADVERTORIAL: The Competition Commission of South Africa is conducting advocacy work in the South African automotive aftermarket industry and has gazetted a Draft Code of Conduct for public comment.

/News
 

How to open a beer bottle without an opener

Do the right thing and never be thirsty again…

 
 

You won't want to miss...

WATCH: Man films himself going down water slide upside down as things go very wrong…
WATCH: Conor McGregor: Notorious the trailer
Best date night restaurants in South Africa
WATCH: Ryan Reynolds offers fans a free tattoo in new Deadpool 2 teaser
Traffic Alerts
There are new stories on the homepage. Click here to see them.
 
English
Afrikaans
isiZulu

Hello 

Create Profile

Creating your profile will enable you to submit photos and stories to get published on News24.


Please provide a username for your profile page:

This username must be unique, cannot be edited and will be used in the URL to your profile page across the entire 24.com network.

Settings

Location Settings

News24 allows you to edit the display of certain components based on a location. If you wish to personalise the page based on your preferences, please select a location for each component and click "Submit" in order for the changes to take affect.




Facebook Sign-In

Hi News addict,

Join the News24 Community to be involved in breaking the news.

Log in with Facebook to comment and personalise news, weather and listings.