Arbeidsverhoudinge onder die loep op AHI-vergadering

2016-07-21 06:00

‘n Praatjie oor arbeidsverhoudinge waarby werkgewers, personeelbestuurders en alle werknemers groot baat sal vind, word aanstaande Donderdag op die maandvergadering van die AHI-Laer Suidkustak gehou. Belangrike sake soos interne dissipline, toepassing en wysiging van reëls in die werkplek, asook die hantering van interne verhore, sal indringende aandag kry. Daar sal ruim geleentheid vir vrae wees.

Die praatjie sal gelewer word deur Conan O’Dwyer van Pietermaritzburg, ‘n deskundige op die gebied van arbeidsverhoudinge. Die vergadering begin om 5.30 by die Zizi’s-restaurant in Umtentweni.
- Verskaf.

NEXT ON NEWS24X

Inside News24

 

Matric Results are coming soon!

Notify me when results become available

/News
Traffic Alerts
There are new stories on the homepage. Click here to see them.
 
English
Afrikaans
isiZulu

Hello 

Create Profile

Creating your profile will enable you to submit photos and stories to get published on News24.


Please provide a username for your profile page:

This username must be unique, cannot be edited and will be used in the URL to your profile page across the entire 24.com network.