As my skip inkom ...

2015-11-11 06:00

STILTETYD


ONS is lief om hierdie uitdrukking te gebruik. As jou skip eeue gelede in gekom het was dit gelaai met eksotiese ware uit ander wêrelddele wat teen ‘n goeie wins verkoop kon word. Die spreekwoord word gebruik as ons hoop dat die een of ander meevallertjie na ons kant toe gaan kom.
Jesus vertel in Matteus 13:44-46 van so ‘n meevallertjie wat ‘n man teëgekom het terwyl hy besig was om sy lande om te ploeg. Hy ontdek honderde goue muntstukke onder die grond. Sal jy met jou lewe aangaan asof niks gebeur het nie? Nie? Die man van die gelykenis ook nie. Hy gaan verkoop alles wat hy het om daardie grond te koop, sodat hy die skat kan bekom.

Wat wil Jesus sy dissipels en vir ons Sy moderne dissipels leer? Dat ons moet sit en wag tot ons skip inkom? Nee, tog nie! Wat dan? Net so seker as wat die skat in die saailand vir die ploeër ‘n onverdiende geleentheid was, so is die koninkryk van die hemele God se geskenk aan ons. In ‘n sekere sin kom die skat na ons toe. God vind ons. God het Sy skat in ons skoot laat val. Op hierdie Skat kan jy geen prys plaas nie. Wie Christus het, het genoeg, het meer as genoeg, het alles.

Wie die Grootste Skat van alle tye met uitgestrekte hand van geloofsvertroue aanvaar het, word nie meer verblind deur die skitterglans van aardse skatte soos geld, of motors of kos of wat ookal nie. Dit verbleek alles in die glans van die goud van God en die prag van God se pêrel. Die Skepper van alles, ook van goud en pêrels, het ons geseën met al die seëninge van die Gees wat daar in die hemel is (Ef 1:3). Jy is ryk, skatryk, al besit jy nie een goue muntstuk of ‘n enkele pêrel nie.

Join the conversation!

24.com encourages commentary submitted via MyNews24. Contributions of 200 words or more will be considered for publication.

We reserve editorial discretion to decide what will be published.
Read our comments policy for guidelines on contributions.
NEXT ON NEWS24X

Inside News24

 
ADVERTORIAL
Competition regulation for a growing and inclusive economy

ADVERTORIAL: The Competition Commission of South Africa is conducting advocacy work in the South African automotive aftermarket industry and has gazetted a Draft Code of Conduct for public comment.

/News
 

Man scores date with tennis superstar after Twitter bet

It’s a modern day Cinderella story, but one American man took ‘shoot your shot’ seriously in 2017.

 
 

You won't want to miss...

Who are the highest paid models of 2017?
10 gorgeous plus-sized models who aren't Ashley Graham
5 top leg exercises for men
10 best dressed men of 2017
Traffic Alerts
There are new stories on the homepage. Click here to see them.
 
English
Afrikaans
isiZulu

Hello 

Create Profile

Creating your profile will enable you to submit photos and stories to get published on News24.


Please provide a username for your profile page:

This username must be unique, cannot be edited and will be used in the URL to your profile page across the entire 24.com network.

Settings

Location Settings

News24 allows you to edit the display of certain components based on a location. If you wish to personalise the page based on your preferences, please select a location for each component and click "Submit" in order for the changes to take affect.




Facebook Sign-In

Hi News addict,

Join the News24 Community to be involved in breaking the news.

Log in with Facebook to comment and personalise news, weather and listings.