Blye boodskap vanaf die Afrikaanse Handelsinstituut

2016-06-30 06:00
 Foto: verskaf Riaan Odendaal, Anton Van Riet en Christo Botes.

Foto: verskaf Riaan Odendaal, Anton Van Riet en Christo Botes.

Multimedia   ·   User Galleries   ·   News in Pictures Send us your pictures  ·  Send us your stories

DIE Nasionale President van die Afrikaanse Handelsinstituut (AHI) Christo Botes het ‘n positiewe boodskap gebring te midde van wêreld wye ekonomiese uitdagings.
Die AHI laer Suidkus het ‘n paar toekenings ontvang vir die onlangse stigting van die tak. Anton van Riet as voorsitter, Hilton O’Dwyer as visie­-voorsitter en Marian Pieterse as sekretaresse. Hierdie jaar gedenk die AHI sy vyf en sewentigste bestaansjaar.

Die AHI is ‘n lid van Busa en spog met van die grootste maatskappye in die land as korporatiewe lede. Met meer as agt duisend besighede en ‘n honderd vier en tagtig duisend werknemers in werkgewers organinsasies het die AHI ‘n uitstekende bedingings voordeel.

Die ondersteuning van nasionale, provinsiale en plaaslikke regering is baie goed en die AHI reik uit na ander besigheids liggame soos South Coast Chamber of Commerce and Industry, Port Shepstone Business Forum, Business against Crime, KZN Business association en andere. “Red tape” is aangeroer as ‘n struikelblok vir ontwikkelling en deur samewerking met plaaslike bestuur help die AHI om dit sinvol aan te spreek. Planne neem tot agtien maande om goedgekeur te word op die Suidkus. Elders is die tyd afgebring na tien dae en die herstel van slaggate na drie dae.

Dit is een voorbeeld van wat moontlik is as daar samewerking tussen besigheid en regering plaasvind. Besighede moet ook mekaar ondersteun en gedagtes en energie bring wat gemeenskaplikke voordeel tot gevolg het. Elke moeilikke gebeurtenis in die geskiedenins het geleentheid geskep vir oplossings en verbetering. Ons bevind ons nou daar en ons kan die beste resultate verwag as ons almal skouer aan die wiel slaan.
- Verskaf.

Join the conversation!

24.com encourages commentary submitted via MyNews24. Contributions of 200 words or more will be considered for publication.

We reserve editorial discretion to decide what will be published.
Read our comments policy for guidelines on contributions.
NEXT ON NEWS24X

Inside News24

 
ADVERTORIAL
Competition regulation for a growing and inclusive economy

ADVERTORIAL: The Competition Commission of South Africa is conducting advocacy work in the South African automotive aftermarket industry and has gazetted a Draft Code of Conduct for public comment.

/World
 

WATCH: Man films himself going down water slide upside down as things go very wrong…

What is at first an exciting tummy-turning adventure stunt, quickly turns into a scarily bad idea caught on camera. Take a look:

 
 

You won't want to miss...

WATCH: Conor McGregor: Notorious the trailer
Best date night restaurants in South Africa
WATCH: Ryan Reynolds offers fans a free tattoo in new Deadpool 2 teaser
Should you date your co-worker?
Traffic Alerts
There are new stories on the homepage. Click here to see them.
 
English
Afrikaans
isiZulu

Hello 

Create Profile

Creating your profile will enable you to submit photos and stories to get published on News24.


Please provide a username for your profile page:

This username must be unique, cannot be edited and will be used in the URL to your profile page across the entire 24.com network.

Settings

Location Settings

News24 allows you to edit the display of certain components based on a location. If you wish to personalise the page based on your preferences, please select a location for each component and click "Submit" in order for the changes to take affect.




Facebook Sign-In

Hi News addict,

Join the News24 Community to be involved in breaking the news.

Log in with Facebook to comment and personalise news, weather and listings.