Die Internasionale Afrikaans-ekspo vir leerders en studente

2018-07-05 06:01
FOTO: VERSKAF‘n Opwindende FAK-kompetisie vir skole aangekondig

FOTO: VERSKAF‘n Opwindende FAK-kompetisie vir skole aangekondig

Multimedia   ·   User Galleries   ·   News in Pictures Send us your pictures  ·  Send us your stories

AFRIKAANS.COM het die volgende inligting aan die South Coast Fever gestuur oor ‘n internasionale Afrikaans-ekspo, ‘n skryf- en kreatiewe kunstekompetisie vir leerders en studente:

“Die Internasionale Afrikaans-ekspo is ’n skryf- en kreatiewe kunstekompetisie vir skoolleerders en studente in Suid-Afrika en Namibië asook enige land ter wêreld waar Afrikaans gebruik en/of bestudeer word. Veral studente van Afrikaansdepartemente aan universiteite regoor die wêreld word aangemoedig om deel te neem. Lande sluit in Wes- en Oos-Europa, Australië en Nieu-Seeland, Kanada en die VSA.

Leerders van graad 6 tot 12 en studente kan aan die opwindende en gratis-skryfkompetisie deelneem. Die kompetisie fokus veral op die kreatiewe hantering van Afrikaans.

Vanjaar se tema is erfenis. Erfenis is al omskryf as “dit wat ons geërf het: die somtotaal van die natuurlewe en natuurskoon, plekke van wetenskaplike of geskiedkundige belang, nasionale monumente, historiese geboue, kunswerke, literatuur”. Maar moet nie vergeet van ons musiekerfenis, ons koserfenis, ons taalerfenis en selfs ons erfenis ten opsigte van grafstene nie. Daardie lekker koeksisters …

Hoe om deel te neem? Inskrywings kan op drie maniere ingedien word: Aanlyn by ekspo.fak.org.za, waarna die deelnemer ’n verwysingsnommer ontvang. Die dagboekinskrywing, resensie, opstel, gedig en kortverhaal moet in pdf- of jpeg-formaat aangeheg word. Per e-pos na ekspo@fak.org.za. Indien hierdie metode gevolg word, moet elke inskrywing vergesel wees van ‘n leerder-inskrywingsvorm. Per hand by die FAK-kantoor op die Voortrekkermonument-terrein, Pretoria. Skilderkuns en fotografie kan slegs per hand ingehandig word. Indien hierdie metode gevolg word, moet elke inskrywing vergesel wees van ‘n leerderinskrywingsvorm. Alle inskrywings moet teen 31 Julie 2018 ingehandig wees. Geen laat inskrywings sal aanvaar word nie.

Hoe vind die beoordeling plaas? Daar is verskillende fases van beoordeling. Slegs nasionale beoordeling sal plaasvind. Leerders word volgens ouderdomsgroepe beoordeel. In elke afdeling en elke kategorie volgens die ouderdomsgroepe sal ‘n wenner aangewys word. Die organiseerders behou egter die reg voor om, indien daar na hulle mening te min inskrywings in ‘n kategorie is of as die standaard nie hoog genoeg is nie, nie ‘n wenner in die spesifieke kategorie aan te wys nie.

Nasionale Beoordeling 1-30 Augustus 2018. Wenners word bekend gemaak in die eerste week in September en deelnamesertifikate word versend. Hierdie sertifikate kan by skole se prysuitdelings oorhandig word. Wat is op die spel? Elke kategoriewenner ontvang ’n prys. Die wenskool ontvang R10 000. Die wenskool sal volgens ‘n formule bepaal word. Die volgende sal bv. in ag geneem word: persentasie inskrywings, hoeveelheid wenners, deelname aan verskeidenheid kategorieë. ‘n Algehele wenner wat die uitblinker was en die tema die beste beskryf het, of dit nou deur ‘n foto, opstel of gedig was, word aangewys. Die wenner ontvang die wisseltrofee en R5 000 kontant word gegee vir haar/sy skool. Skole en wenners van afdelings kry mediablootstelling. Vir navrae bel Chrisna Nel 083 460 6017. Vir voorskrifte en leiding in die verskillende kategorieë, asook inskrywingsvorm, gaan na ekspo@fak.org.za”

Hoe lyk dit Suidies? Sien julle kans?

NEXT ON NEWS24X

Join the conversation!

24.com encourages commentary submitted via MyNews24. Contributions of 200 words or more will be considered for publication.

We reserve editorial discretion to decide what will be published.
Read our comments policy for guidelines on contributions.

Inside News24

 
/News
Traffic Alerts

Jobs in Cape Town [change area]

Jobs in Western Cape region

IT Manager (contract)

Cape Town CBD
Communicate Cape Town IT
R330 000.00 - R458 000.00 Per Year

HSE Manager

Cape Town
Tumaini Consulting
R550 000.00 - R650 000.00 Per Year

Reporting Accountant

Cape Town
Network Finance Professional / Prudential
R310 000.00 - R360 000.00 Per Year

Property [change area]

There are new stories on the homepage. Click here to see them.
 
English
Afrikaans
isiZulu

Hello 

Create Profile

Creating your profile will enable you to submit photos and stories to get published on News24.


Please provide a username for your profile page:

This username must be unique, cannot be edited and will be used in the URL to your profile page across the entire 24.com network.

Settings

Location Settings

News24 allows you to edit the display of certain components based on a location. If you wish to personalise the page based on your preferences, please select a location for each component and click "Submit" in order for the changes to take affect.




Facebook Sign-In

Hi News addict,

Join the News24 Community to be involved in breaking the news.

Log in with Facebook to comment and personalise news, weather and listings.