Droomgroot-kompetisie in Afrikaans se sluitingsdatum verleng

2017-10-12 06:01

AFRIKAANS.COM het besluit om die kompetisie se sluitingsdatum met ’n maand te verleng. Leerders het dus tot Oktober 31 tyd om deel te neem en met hul talente op sosiale media te spog. Gaan kyk by http://www.afrikaans.com/news-headlines/droomgroot/droomgroot17-kompetisie om meer te lees oor hoe om deel te neem. Neem kennis van die volgende: #droomgroot17-talentkompetisie vir graad 8 – 12-leerders – daar is nog tot 31 Oktober tyd om deel te neem!

Enige leerder (Graad 8 tot 12) kan met die hutsmerk #droomgroot17 op sosiale media (Facebook/Instagram/Twitter) deelneem deur ’n video waarin hulle hul talente in Afrikaans ten toon stel, op te laai. Hulle moet ook Afrikaans.com “tag” in hul pos.

Leerders kan kies hoe hulle op kreatiewe wyse hul talent ten toon wil stel deur byvoorbeeld ’n gedig voor te lees, ’n liedjie te sing, te dans, te kletsrym ... Leerders het tot 31 Oktober kans om deel te neem.

Gedurende die tydperk sal drie inskrywings geïdentifiseer word en daardie deelnemers sal dan gevra word om ’n motivering te skryf van hoe hulle die prys ter waarde van R10 000 sal aanwend in die strewe om hul drome te verwesenlik. Die leerder met die beste motivering, wen die prys. Die algehele wenner kies wat die prys moet behels, bv. ’n kitaar, kort musiekkursus, ’n skryfkursus, ens. waarna Afrikaans.com die aankope/betaling namens die leerder doen en die prys aan die wenner oorhandig. So die tyd is min.

R10 000 is nie te versmaai nie.
- Verskaf.

Join the conversation!

24.com encourages commentary submitted via MyNews24. Contributions of 200 words or more will be considered for publication.

We reserve editorial discretion to decide what will be published.
Read our comments policy for guidelines on contributions.
NEXT ON NEWS24X

The day the town ran dry

36 minutes ago

Inside News24

 
ADVERTORIAL
Competition regulation for a growing and inclusive economy

ADVERTORIAL: The Competition Commission of South Africa is conducting advocacy work in the South African automotive aftermarket industry and has gazetted a Draft Code of Conduct for public comment.

/News
Traffic Alerts
Traffic
There are new stories on the homepage. Click here to see them.
 
English
Afrikaans
isiZulu

Hello 

Create Profile

Creating your profile will enable you to submit photos and stories to get published on News24.


Please provide a username for your profile page:

This username must be unique, cannot be edited and will be used in the URL to your profile page across the entire 24.com network.

Settings

Location Settings

News24 allows you to edit the display of certain components based on a location. If you wish to personalise the page based on your preferences, please select a location for each component and click "Submit" in order for the changes to take affect.




Facebook Sign-In

Hi News addict,

Join the News24 Community to be involved in breaking the news.

Log in with Facebook to comment and personalise news, weather and listings.