Ekonomiese leefwyse (deel van ‘Huisgenoot’ se Lag- en Liegstories van 2002)

2015-11-12 06:00

GEHOOR van Oom Frans wat gedink het hy kan “ekonomies” lewe? Hy span doerie tyd sy plaaswerkers in om vir hom ‘n groot gat van ses voet te grou. Hy sal hulle later sê waaroor dit gaan. Die manne pruttel nie min onder mekaar nie, maar grou moet hulle grou.

Dinsdag, laatmiddag se kant, is hulle klaar met die gat. Die Woensdagoggend roep Oom Frans die manne weer bymekaar en verduidelik uiteindelik waaroor die hele gat gaan. Hy sê toe die dieselprys gaan einste die Woensdagaand weer op, dis die hele ding. Piet, sy voorman, moet die trok vat en so tien dromme, en dis nou 210-liter dromme, hoor, laai en by die naaste vulstasie gaan volmaak.

As hulle terugkom, moet hulle asseblief vir hom die diesel in die groot gat wat hulle gegrawe het, gaan begrawe. Hulle is toe daar weg, en Oom Frans het so bietjie gaan skuinslê vir die middagslapie.

Toe die manne terugkom, het hulle die dromme afgelaai, en ewe versigtig die diesel in die gat uitgetiep. Alles gedoen, gaan hulle na Oom Frans om te sê hulle is nou klaar.

Voorman Piet klop aan die deur en toe Oom Frans oopmaak, sê hy die manne het nou klaar die diesel begrawe, en of hulle die leë dromme maar weer in die skuur moet gaan pak.

Oom Frans het spierwit geraak. Toe stotter hy: “Wat … wat bedoel jy met … leë dromme?” en sak inmekaar. Dit was sy laaste woorde.

Die manne was verplig om weer die grawe uit te haal.

Join the conversation!

24.com encourages commentary submitted via MyNews24. Contributions of 200 words or more will be considered for publication.

We reserve editorial discretion to decide what will be published.
Read our comments policy for guidelines on contributions.
NEXT ON NEWS24X

Inside News24

 
ADVERTORIAL
Competition regulation for a growing and inclusive economy

ADVERTORIAL: The Competition Commission of South Africa is conducting advocacy work in the South African automotive aftermarket industry and has gazetted a Draft Code of Conduct for public comment.

/News
 

5 top leg exercises for men

Here’s our selection of the five best leg exercises that you can do in the comfort of your own home.

 
 

You won't want to miss...

WATCH: Pornhub is giving users free access to premium content this holidays
5 top leg exercises for men
10 best dressed men of 2017
How to open a beer bottle without an opener
Traffic Alerts
There are new stories on the homepage. Click here to see them.
 
English
Afrikaans
isiZulu

Hello 

Create Profile

Creating your profile will enable you to submit photos and stories to get published on News24.


Please provide a username for your profile page:

This username must be unique, cannot be edited and will be used in the URL to your profile page across the entire 24.com network.

Settings

Location Settings

News24 allows you to edit the display of certain components based on a location. If you wish to personalise the page based on your preferences, please select a location for each component and click "Submit" in order for the changes to take affect.




Facebook Sign-In

Hi News addict,

Join the News24 Community to be involved in breaking the news.

Log in with Facebook to comment and personalise news, weather and listings.