Geelrys en rosyntjies

2015-11-12 06:00

DIE volgende storie deur Pienaar Spies was een van die finaliste in die “lagstorie”-wedstryd van Die Huisgenoot in 2002:

Die meeste plase het vroeer jare hoe solders gehad, en daar bo is alles en nog wat gebere. Dit was ook die gebruik om jou doodskis vooruit te laat maak en daar te bere vir die dag wanneer die doodsengel kom aanklop – ‘n gebruik net so algemeen soos bobotie en geel rys met rosyntjies vir ‘n begrafnismaal.

So het ‘n sekere boere-egpaar ook hul doodkiste laat maak en op die solder gebere.

Persketyd was een jaar besonder geseend en die tannie het geken en konfyt en gedroog dat dit ‘n aardigheid was. Naant was daar nerens meer ‘n lee houer oor vir die oorvloed droe-perkskes nie, en die een doodkis op die solder is desnoods gebruik as bereplek vir die laaste klompie.

Op ‘n dag het die oom ook weg van alle vlees gegaan en sy kis is op die solder laat haal. Daarna is hy behoorlik met seremonie uitgele, gekis en teruggedra solder toe in afwagting van al die ver famielielede wat vir die begrafnis sou kom. Op die vasgestelde dag is hy statig begrawe. Die lewe het sy gang gegaan en die tannie het paslik gerou, swart tawwertjie, die lot. Met verloop van tyd het sy egter bewus geword van ‘n “klankie” in die huis wat dag na dag erger word. Nadat die huis gefynkam is, is een van die plaaswerkers solder toe gestuur vir verdere inspeksie.

Glad nie lank nie, of hy kom as’t ware afgeduik daar van bo af, al gillende en spierwit geskrik, by wyse van spreke. “Oumies, oumies … die oubaas. Die perskes is by die graf gesit. Die oubaas hy is nog daar bo.”

Join the conversation!

24.com encourages commentary submitted via MyNews24. Contributions of 200 words or more will be considered for publication.

We reserve editorial discretion to decide what will be published.
Read our comments policy for guidelines on contributions.
NEXT ON NEWS24X

Inside News24

 
ADVERTORIAL
Competition regulation for a growing and inclusive economy

ADVERTORIAL: The Competition Commission of South Africa is conducting advocacy work in the South African automotive aftermarket industry and has gazetted a Draft Code of Conduct for public comment.

/Sport
 

WATCH: Man films himself going down water slide upside down as things go very wrong…

What is at first an exciting tummy-turning adventure stunt, quickly turns into a scarily bad idea caught on camera. Take a look:

 
 

You won't want to miss...

Best date night restaurants in South Africa
WATCH: Ryan Reynolds offers fans a free tattoo in new Deadpool 2 teaser
Should you date your co-worker?
Hip Cape Town bars to discover this summer
Traffic Alerts
Traffic
There are new stories on the homepage. Click here to see them.
 
English
Afrikaans
isiZulu

Hello 

Create Profile

Creating your profile will enable you to submit photos and stories to get published on News24.


Please provide a username for your profile page:

This username must be unique, cannot be edited and will be used in the URL to your profile page across the entire 24.com network.

Settings

Location Settings

News24 allows you to edit the display of certain components based on a location. If you wish to personalise the page based on your preferences, please select a location for each component and click "Submit" in order for the changes to take affect.




Facebook Sign-In

Hi News addict,

Join the News24 Community to be involved in breaking the news.

Log in with Facebook to comment and personalise news, weather and listings.