Mense van die Tweede Myl

2016-04-14 06:00

“AS jy wil leer om beter lief te hê, moet jy begin met ? vriend wat jy haat.” So het ‘n jong dogtertjie eenkeer geantwoord toe iemand haar vra wat haar definisie van liefde is. Jesus se opdrag in Matteus 5:38-48 om jou vyande lief te hê is gegee binne die konteks van ‘n gepolariseerde samelewing.

Die Romeine en die Jode was aartsvyande. Daarby was dit ‘n sterk ideologies, polities en godsdienstige plofbare omgewing. Oog vir ‘n oog en tand vir ‘n tand was die heersende manier van doen. Toe gee Jesus Christus aan Sy volgelinge ‘n ander wapen in die hand. Hierdie wapen sou die vyand oorwin.

“Wees mense van die tweede myl (of kilometer). Destyds het die Romeinse soldate dikwels swaar bagasie - hulle kit - oor groot afstande gedra. Baie van die soldate het, terwyl hulle deur dorpsgebiede geloop het, iemand in dié gebied hulle swaar vrag laat dra.

Dit was ‘n alledaagse gebruik om mense te verneder - en niemand het daarvan gehou nie - sodat daar selfs ’n wet was wat ’n jong seun verplig het om die soldaat se swaar rugsak ’n kilometer ver te dra. Jy het eerder ‘n Romeinse soldaat in die rug gesteek as gehelp.

Nou sê Jesus: “Moenie die soldaat se uitrusting net een kilometer dra nie, dra dit ’n verdere kilometer!” Dalk vra hy jou hoekom jy dit met doen? Dan antwoord jy dat dit is omdat Jesus al jou laste weggedra het op Golgota. Die mag om mense lief te hê wat jy haat kom nie uit jouself nie. Jy kry dit net by Jesus. Hy gaan eet by volksverraaiers (Saggeus) om hul te wen vir Sy koninkryk. Hy bid vir die vyande wat Hom kruisig, dat hulle kinders mag word van Sy Hemelse Vader.

Wanneer laas het jy die tweede (myl) kilometer met iemand geloop?

Join the conversation!

24.com encourages commentary submitted via MyNews24. Contributions of 200 words or more will be considered for publication.

We reserve editorial discretion to decide what will be published.
Read our comments policy for guidelines on contributions.
NEXT ON NEWS24X

Inside News24

 
ADVERTORIAL
Competition regulation for a growing and inclusive economy

ADVERTORIAL: The Competition Commission of South Africa is conducting advocacy work in the South African automotive aftermarket industry and has gazetted a Draft Code of Conduct for public comment.

/News
 

5 top leg exercises for men

Here’s our selection of the five best leg exercises that you can do in the comfort of your own home.

 
 

You won't want to miss...

10 best dressed men of 2017
How to open a beer bottle without an opener
WATCH: Man films himself going down water slide upside down as things go very wrong…
WATCH: Conor McGregor: Notorious the trailer
Traffic Alerts
There are new stories on the homepage. Click here to see them.
 
English
Afrikaans
isiZulu

Hello 

Create Profile

Creating your profile will enable you to submit photos and stories to get published on News24.


Please provide a username for your profile page:

This username must be unique, cannot be edited and will be used in the URL to your profile page across the entire 24.com network.

Settings

Location Settings

News24 allows you to edit the display of certain components based on a location. If you wish to personalise the page based on your preferences, please select a location for each component and click "Submit" in order for the changes to take affect.




Facebook Sign-In

Hi News addict,

Join the News24 Community to be involved in breaking the news.

Log in with Facebook to comment and personalise news, weather and listings.