Met ‘n tikkie hartseer

2016-03-31 06:00

DIT is met ‘n tikkie hartseer maar met dankbaarheid dat ons op die 15 Maart van Jacobus (Koos) Groenewald afskeid geneem het. Hy was `n besondere mens wat `n voorbeeld vir almal wat hom geken het was. `n Eggenoot, vader, oupa, broer en vriend by uitstek. Hy het sy Christelike geloof uitgeleef sonder om te oordeel, maar om in sy eie wandel as `n voorbeeld op te tree.

Graag wil ons as familie die volgende instansies en persone bedank wat hom bygestaan en versorg het gedurende sy laaste paar weke saam met ons:

Dokter Jos van Niekerk – Familie algemene praktisyn

Dokter Maharaj – Ongevalle bystand by Hibiscus Hospitaal

Dokter Andre Attfield – Shirurg by Hibiscus Hospitaal

Al die verpleeg personeel van Hibiscus Hospitaal en in besonder die personeel van die intensiewe eenheid- hoogsorg eenheid

Dominee Gerrit Strydom – NG Kerk Port Shepstone

Die professionele optrede van al die bogenoemde persone word hoog op die prys gestel. Nie net was julle professioneel nie maar deurentyd was Pa (Koos) met deenis en agting behandel.

As familie was ons toegelaat om die laaste paar dae kwaliteit tyd deur te bring met ons geliefde.

Ons het die geleentheid gehad om alles te se wat ons vir mekaar wou se. Privaatheid was ons gegun om finaal te groet.

Graag bedank ons ook Above All Funeral Parlour vir hulle professionele diens.

Die NG Kerk susters wat die verversings voorsien het na die afloop van die Gedenkdiens op 21 Maart.

Tannie Hester Van Der Merwe wat die blomme voorsien het.

Laastens wil ons graag ook ons dank betuig aan almal wat die gedenkdiens bygewoon het en die honderde oproepe van meegevoel en ondersteuning.


Diana Groenewald

Doug en Sue Rawlins

Deon en Rina Groenewald

Melanie en Trevor Henn

Join the conversation!

24.com encourages commentary submitted via MyNews24. Contributions of 200 words or more will be considered for publication.

We reserve editorial discretion to decide what will be published.
Read our comments policy for guidelines on contributions.
NEXT ON NEWS24X

Inside News24

 
ADVERTORIAL
Competition regulation for a growing and inclusive economy

ADVERTORIAL: The Competition Commission of South Africa is conducting advocacy work in the South African automotive aftermarket industry and has gazetted a Draft Code of Conduct for public comment.

/Sport
 

WATCH: Man films himself going down water slide upside down as things go very wrong…

What is at first an exciting tummy-turning adventure stunt, quickly turns into a scarily bad idea caught on camera. Take a look:

 
 

You won't want to miss...

WATCH: Conor McGregor: Notorious the trailer
Best date night restaurants in South Africa
WATCH: Ryan Reynolds offers fans a free tattoo in new Deadpool 2 teaser
Should you date your co-worker?
Traffic Alerts
There are new stories on the homepage. Click here to see them.
 
English
Afrikaans
isiZulu

Hello 

Create Profile

Creating your profile will enable you to submit photos and stories to get published on News24.


Please provide a username for your profile page:

This username must be unique, cannot be edited and will be used in the URL to your profile page across the entire 24.com network.

Settings

Location Settings

News24 allows you to edit the display of certain components based on a location. If you wish to personalise the page based on your preferences, please select a location for each component and click "Submit" in order for the changes to take affect.




Facebook Sign-In

Hi News addict,

Join the News24 Community to be involved in breaking the news.

Log in with Facebook to comment and personalise news, weather and listings.