‘n Blykie nan waardering

2017-08-17 06:03

OP Julie 21 was daar helder oordag by ons huis in Marina Beach ingebreek terwyl ons nie tuis was nie. Ons Hemelse Vader het ons bewaar van iets wat lelik skeef kon geloop het. Ons will hiermee ons spesiale dank oordra aan Maser Security, veral Emanuel what dadelik hier was nadat hy gekontak is.

Ons is nie eers Maser kliente nie, maar hierdie maatskappy het uit hul pad gegaan. Emanuel het sy sel nommer vir ons gegee en was vier of vyf keer die middag hier. Die aand voor donker het hy gesê ons kan rustig slaap, hy gaan voor die motorhuis staan en ‘n oog hou. Die ruit kon nie vervang word nie, aangesien vingerafdrukke nog nie geneem was nie.

Almal wat gehelp het met gebed, bemoediging, en oproepe. Dawid wat op ‘n Saterdag die ruit en diefwering help opsit het. AGS Port Edward, Past. Willie en Kleintjie Henning en gemeente vir finansiele bystand. As ons iemand by naam vergeet het, weet asseblief ons is baie dankbaar.

SIMON EN ADRIE ERASMUS

NEXT ON NEWS24X

Inside News24

 
/News
Traffic Alerts
There are new stories on the homepage. Click here to see them.
 
English
Afrikaans
isiZulu

Hello 

Create Profile

Creating your profile will enable you to submit photos and stories to get published on News24.


Please provide a username for your profile page:

This username must be unique, cannot be edited and will be used in the URL to your profile page across the entire 24.com network.