‘n Groot opregte dankie

2017-09-14 06:01

AAN die twee dames met die lig groen uniforms wat ons gehelp het toe my man geval het met die scooter op die draai in Capri Crescent, om en by 4.30 Maandag middag, ons waardeer opreg julle hulp en bystand.

Jammer ons was so deurmekaar en geskok dat ons nie eers u name gevra het nie, u het soveel van u tyd aan twee vild vreemde mense afgestaanop u pad huis toe. Baie, baie dankie uit ons harte

PIETER EN ANNEMARIE SWANEPOEL

HIBBERDENE

NEXT ON NEWS24X

Inside News24

 
/News
Traffic Alerts
Traffic
There are new stories on the homepage. Click here to see them.
 
English
Afrikaans
isiZulu

Hello 

Create Profile

Creating your profile will enable you to submit photos and stories to get published on News24.


Please provide a username for your profile page:

This username must be unique, cannot be edited and will be used in the URL to your profile page across the entire 24.com network.