Om te sê jy is jammer ...

2016-04-28 06:00

ONS almal is feilbare mense. Ook Christene moet erken: “Die goeie wat ek wil doen, die doen ek nie, maar die slegte wat ek nie wil doen nie, dit doen ek.” Romeine 7:19 Dis nie maklik om te sê jy is jammer nie. Om te erken dat jy verkeerd was laat mense voel dat hulle beheer oor ‘n situasie verloor het.
Baiekeer is dit ook te make met trots. Ek voel dat om jammer te sê my sal verneder- dit laat jou voel soos ‘n verloorder. Ander kere het dit dood eenvoudig te make met selfhandhawing, ‘n gebrek aan erkentlikheid, ‘n gebrek aan ware sondebesef.
Ek wil nie erken dat ek God se genade nodig het nie, daarom kan ek ook nie genade aan ander uitdeel nie. Om egter te kan sê dat jy jammer is, om verskoning te vra, is goed vir ons verhouding met God en ons verhouding met mekaar.

As jy nie jou skuld kan bely nie stagneer jy as mens. Dit is goed en bevrydend om teenoor jouself te kan erken, ek is feilbaar, dan hoef jy nie die heeltyd te probeer presteer nie. Dit is goed om teenoor ander te erken dat jy ‘n fout gemaak het, want dit kan die ander party laat besef dat jy jul verhouding belangrik genoeg ag. Dit is veral goed om teenoor God te erken dat jy feilbaar is en Sy genade nodig het.
Nog voor jy kon skuld bely, druk Hy jou aan die bors. Ekskuus sê is nooit goedkoop nie. Die storting van bloed, die van Jesus Christus, was nodig om ons van al ons sondeskuld te reinig (1 Johannes 1:9). As ons opreg voor God erken dat ons Sy hart en die van ander gebreek het, ontvang ons die versekering, dis klaar weggedra aan die kruis op Golgota.

Is daar iemand vir wie jy moet gaan jammer sê hierdie week? Moenie uitstel nie, Môre is te laat.

Join the conversation!

24.com encourages commentary submitted via MyNews24. Contributions of 200 words or more will be considered for publication.

We reserve editorial discretion to decide what will be published.
Read our comments policy for guidelines on contributions.
NEXT ON NEWS24X

Inside News24

 
ADVERTORIAL
Competition regulation for a growing and inclusive economy

ADVERTORIAL: The Competition Commission of South Africa is conducting advocacy work in the South African automotive aftermarket industry and has gazetted a Draft Code of Conduct for public comment.

/News
 

Men.24 Model of the Week: Wendy from Cape Town

Find out more about our featured model, Wendy from Cape Town

 
 

You won't want to miss...

Who are the highest paid models of 2017?
10 gorgeous plus-sized models who aren't Ashley Graham
WATCH: Pornhub is giving users free access to premium content these holidays
5 top leg exercises for men
Traffic Alerts
There are new stories on the homepage. Click here to see them.
 
English
Afrikaans
isiZulu

Hello 

Create Profile

Creating your profile will enable you to submit photos and stories to get published on News24.


Please provide a username for your profile page:

This username must be unique, cannot be edited and will be used in the URL to your profile page across the entire 24.com network.

Settings

Location Settings

News24 allows you to edit the display of certain components based on a location. If you wish to personalise the page based on your preferences, please select a location for each component and click "Submit" in order for the changes to take affect.




Facebook Sign-In

Hi News addict,

Join the News24 Community to be involved in breaking the news.

Log in with Facebook to comment and personalise news, weather and listings.