Soetsuurdeegbrood uit die verre verlede

2015-11-26 06:00
Soetsuurdeegbrood.

Soetsuurdeegbrood.

Multimedia   ·   User Galleries   ·   News in Pictures Send us your pictures  ·  Send us your stories

‘n Tradisionele resep met vergunning aan Mieliestronk.com

Om en by 15:00 op die dag voor bakdag:

Gooi 1 teelepel sout, 3t suiker en een kleinerige fyn gerasperde aartappel in ’n 3 tot 4 liter-(verkieslik)-emaljekastrol of emmer met digpassende deksel. Gooi hieroor 5 koppies kookwater en laat afkoel totdat dit nie meer stoom afgee nie.

Gooi nou hieroor versigtig laag vir laag, volgraan en brood- of koekmeel (3 k volgraan, 1½ k brood- of koekmeel). Sit die deksel op en plaas die houer in ’n hooikis. Hierin moet dit heelnag lekker snoesig broei.

Om en by 06:00 die volgende oggend:

Die “suurdeeg” moet nou skuimerig wees. Roer deur en voeg nog 2½ k volgraan en 1½ k koek- of broodmeel by. Dit sal nou die konsistensie van stywe hawermoutpap hê. Plaas die kastrol./.emmer met deksel en al in ’n vlak bakpan in ’n louerige oond (verhit tot so 70º C en skakel af). Laat staan in oond totdat die deksel begin lig.

Meng intussen 2.5 kg wit (brood- of koek-)meel en die res van die pak volgraan in jou knieskottel. Voeg by 8 t fynsout. Maak ’n holte in die meel en gooi die skuimende suurdeeg daarin. Knie met louwater en 250 g Stork Bake-margarien tot ’n redelik stywerige deeg.

As jy boerbeskuit wil bak, knie nog 250 g margarien in en maak dan balletjies wat halfpad so hoog soos die broodpan is. Smeer die hande deurentyd met margarien. Smeer margarien bo-oor en maak toe met plastieksakke en afdroogdoeke bo-op die plastiek. Plaas in lou (± 70ºC) oond (afgeskakel). Laat rys tot panne amper vol is, haal uit en verhit oond tot 180º C. Smeer ’n mengsel van 1 eier en ’n bietjie melk bo-op die deeg net voordat die panne in die verhitte oond geplaas word. Bak vir 1 uur tot 1 uur 10 min.

Hierdie bestandele sal ongeveer 6 middelslag-brode lewer en kan gehalveer word indien verkies, maar bak altyd genoeg sodat die bure ook in die vreugde kan deel.

Join the conversation!

24.com encourages commentary submitted via MyNews24. Contributions of 200 words or more will be considered for publication.

We reserve editorial discretion to decide what will be published.
Read our comments policy for guidelines on contributions.
NEXT ON NEWS24X

Inside News24

 
ADVERTORIAL
Competition regulation for a growing and inclusive economy

ADVERTORIAL: The Competition Commission of South Africa is conducting advocacy work in the South African automotive aftermarket industry and has gazetted a Draft Code of Conduct for public comment.

/News
 

6 myths about male cancer

It is important to be aware of the most prevalent cancer diseases amongst men in our country.

 
 

You won't want to miss...

Who are the highest paid models of 2017?
10 gorgeous plus-sized models who aren't Ashley Graham
5 top leg exercises for men
10 best dressed men of 2017
Traffic Alerts
There are new stories on the homepage. Click here to see them.
 
English
Afrikaans
isiZulu

Hello 

Create Profile

Creating your profile will enable you to submit photos and stories to get published on News24.


Please provide a username for your profile page:

This username must be unique, cannot be edited and will be used in the URL to your profile page across the entire 24.com network.

Settings

Location Settings

News24 allows you to edit the display of certain components based on a location. If you wish to personalise the page based on your preferences, please select a location for each component and click "Submit" in order for the changes to take affect.




Facebook Sign-In

Hi News addict,

Join the News24 Community to be involved in breaking the news.

Log in with Facebook to comment and personalise news, weather and listings.