STILTETYD Ons Lig en ons Redder

2016-01-14 06:00

LEERLINGE van ‘n Joodse Rabbi het hul geestelike leermeester genader om oor die hardnekkige teenwoordigheid van die bose in die wêreld raad te vra. Hulle was van plan om die donkerte van die bose te verdryf.

Die Rabbi het gesuggereer dat hulle besems neem en die donkerte uit die kelder onder die klooster vee. Die verwarde dissipels het besems gekry en hard probeer, maar misluk. Die Rabbi het toe aanbeveel dat hulle stokke neem en die donker aggressief met stokke en poog om die bose weg te dryf. Toe dit ook misluk, het hy hulle aanbeveel om in die kelder af te gaan en teen die donkerte te protesteer deur op dit te skreeu.

Toe dit ook misluk het die Rabbi gesê: “My kinders, laat elkeen van julle die uitdaging van die donkerte ontmoet deur ‘n kers aan te steek. Die dissipels het na die kelder gegaan en hul kerse aangesteek en toe hulle weer sien is die donkerte verdryf.

“Ons gaan 2016 tegemoet as gelowiges wetende dat ons baie uitdagings in die gesig staar op ekonomiese, staatkundige, persoonlike vlak. Die probleem is dat ons in eie krag en op eie vermoëns wil steun om die uitdagings met ‘n besem of met ‘n geskreeu of watter ander vleeslike pogings te elimineer. Ons moet egter as gelowiges onthou in wie ons glo. Die God wat in Christus gesê het aan Hom is alle mag gegee in die hemel en op die aarde.

“Negatiewe magte of mense is daarom nie in staat om die verloop van die geskiedenis tot by sy einddoel te bepaal nie. Hoor hoe mooi stel die vertaling die Boodskap die woorde van Psalm 27:1.”

Die Here help my deur my donkerste krisisse. Sy hulp is soos ‘n lig wat jy in ‘n pikdonker kamer aanskakel. Omdat Hy my help, is daar niks waarvoor ek bang is nie. Die Here beskerm my. Waarvoor sal ek dan bang wees? Die Lig van die wêreld Jesus Christus skyn vandag oor die Suidkus en jou en my lewens. Hou moed.

Join the conversation!

24.com encourages commentary submitted via MyNews24. Contributions of 200 words or more will be considered for publication.

We reserve editorial discretion to decide what will be published.
Read our comments policy for guidelines on contributions.
NEXT ON NEWS24X

Inside News24

 
/Sport
Traffic Alerts
Traffic
There are new stories on the homepage. Click here to see them.
 
English
Afrikaans
isiZulu

Hello 

Create Profile

Creating your profile will enable you to submit photos and stories to get published on News24.


Please provide a username for your profile page:

This username must be unique, cannot be edited and will be used in the URL to your profile page across the entire 24.com network.

Settings

Location Settings

News24 allows you to edit the display of certain components based on a location. If you wish to personalise the page based on your preferences, please select a location for each component and click "Submit" in order for the changes to take affect.




Facebook Sign-In

Hi News addict,

Join the News24 Community to be involved in breaking the news.

Log in with Facebook to comment and personalise news, weather and listings.