Suid-Afrikaanse Suid- en Wildekus ‘skeepsbegraafplaas’

2016-07-07 06:00
Foto: verskaf Passassiers gaan aan boord van die Waratah en vrag word gelaai in die hawe van Adelaide voor sy vaart na Suid-Afrika. Op hierdie vaart in 1909 het hy spoorloos langs die Transkeise kus verdwyn.

Foto: verskaf Passassiers gaan aan boord van die Waratah en vrag word gelaai in die hawe van Adelaide voor sy vaart na Suid-Afrika. Op hierdie vaart in 1909 het hy spoorloos langs die Transkeise kus verdwyn.

Multimedia   ·   User Galleries   ·   News in Pictures Send us your pictures  ·  Send us your stories

Bekende name onder die vergane skepe is natuurlik die São Jao en die São Bento, die Grosvenor, Arniston, Birkenhead, Sacramento en meer onlangs, die Oceanos. Verskeie skepe wat oor die jare langs die kus gevaar het, het eenvoudig net spoorloos verdwyn, die bekendste waarvan die Waratah, wat in 1909 langs die Transkeise kus in die niet verdwyn het. As gevolg van die strandings, het talle drenkelinge hulle skielik op onvriendelike en gevaarlike Afrika-grondgebied bevind. Hulle het heen en weer geloop op soek na uitkoms, en is dood weens hongersnood, wilde diere en vyandelike inheemse inwoners.
Talle van die drenkelinge het eenvoudig aangesluit by plaaslike gemeenskappe om te kon oorleef. Daar is baie stories van Europese oorlewendes wat selfs met plaaslike inwoners getrou en die res van hul lewens deurgebring het naby aan die plek waar hul skip gesink het.

Nadat Bartholomeus Diaz met sukses deur die verraderlike samekoms van die Benguella- en Agulhasstrome gevaar het, het dit drie Portugese reise tussen 1486 en 1497 gekos om dit met sukses uit die teenoorgestelde rigting te doen. Reken die talle ander bydraende faktore hierby, en dis duidelik waarom daar so baie skepe oor die hul einde aan ons kus tegemoet gegaan het. En seker nog sal gaan.

Verskeie skepe wat oor die jare langs die kus gevaar het, het eenvoudig net spoorloos verdwyn, die bekendste waarvan die Waratah, wat in 1909 langs die Transkeise kus in die niet verdwyn het

NEXT ON NEWS24X

Inside News24

 

Matric Results are coming soon!

Notify me when results become available

This site is protected by reCAPTCHA and the Google Privacy Policy and Terms of Service apply.

/News
Traffic Alerts
Traffic
There are new stories on the homepage. Click here to see them.
 
English
Afrikaans
isiZulu

Hello 

Create Profile

Creating your profile will enable you to submit photos and stories to get published on News24.


Please provide a username for your profile page:

This username must be unique, cannot be edited and will be used in the URL to your profile page across the entire 24.com network.