Wat kos daardie verpakking?

2016-03-03 06:00

MET inagneming van die koste van die verpakking en die arbied wat daarby betrokke is, stel ek graag n paar punte vir u oorweging.

Die vleis in die supermarkte en slaghuise word per gewig geadverteer. Silverside by Spar word op die etiket aangegee as R89.99/kg. In die geval van Fillet sou die R129/kg beloop.

Hoender word weer verkoop teen R 39.99/kg vir n spesifieke snit.

Die verskil tussen die prys van die skoon silverside vleis en die verpakte vleis is ongeveer R4. Die Fillet se verskil sou R5.73 en die hoender R1.77 wees waar presies dieselfde vepakking gebruik is.

Die HDPE plasties wat gebruik word kos ongeveer R24/kg in die onverwerkte form en die plastiese bakkie weeg sowat 1.4gm. Dus n fisiese waarde van 2.4 sent alhoewel die bakkie ongefeer R1 kos en die “klingwrap” ook duur is.

Nietemin word die verpakking kostes ingesluit in die geadverteerde prys van die vleis.

Die vleis behoort daarom geweeg te word sonder die verpakking wanneer die etiket gedruk word. Anders kom dit neer op bedrog.

As sou die verskaffer aandring daarop dat die verpakking koste apart verhaal word, moet dit as sodanig op die etiket aangetoon word en dan ook teen n konstante prys.

As daar op die manier daagliks n duisend items in n dorp verkoop word en daar is op elke transaksie gemiddeled R3.00 wederegtelik verhaal, sal die totaal ongeveer R4.29 miljoen rand landwyd wees.

Dit kom neer op R1.565 biljoen per jaar. Dit sou 5.91 Inkandla wonings kon bou of 31 300 studente se regs of ingenieurs studies dek.

Nie so onskuldig as ‘n mens wegstaan en na die groter prentjie kyk nie.

Anoniem

Join the conversation!

24.com encourages commentary submitted via MyNews24. Contributions of 200 words or more will be considered for publication.

We reserve editorial discretion to decide what will be published.
Read our comments policy for guidelines on contributions.
NEXT ON NEWS24X

Inside News24

 
ADVERTORIAL
Competition regulation for a growing and inclusive economy

ADVERTORIAL: The Competition Commission of South Africa is conducting advocacy work in the South African automotive aftermarket industry and has gazetted a Draft Code of Conduct for public comment.

/News
 

Man scores date with tennis superstar after Twitter bet

It’s a modern day Cinderella story, but one American man took ‘shoot your shot’ seriously in 2017.

 
 

You won't want to miss...

6 myths about male cancer
Who are the highest paid models of 2017?
10 gorgeous plus-sized models who aren't Ashley Graham
5 top leg exercises for men
Traffic Alerts
Traffic
There are new stories on the homepage. Click here to see them.
 
English
Afrikaans
isiZulu

Hello 

Create Profile

Creating your profile will enable you to submit photos and stories to get published on News24.


Please provide a username for your profile page:

This username must be unique, cannot be edited and will be used in the URL to your profile page across the entire 24.com network.

Settings

Location Settings

News24 allows you to edit the display of certain components based on a location. If you wish to personalise the page based on your preferences, please select a location for each component and click "Submit" in order for the changes to take affect.




Facebook Sign-In

Hi News addict,

Join the News24 Community to be involved in breaking the news.

Log in with Facebook to comment and personalise news, weather and listings.