Wie kan Humpty Dumpty weer aanmekaar sit?

2016-06-09 06:00

“MY lewe, kanse, tyd en geld, is nutteloos verspeel.” Dis die bekende verhaal van die verlore seun in Lukas 15:11-24. Die ergste wat met ‘n Jood destyds kon gebeur dat hy in ‘n varkhok beland, het hom getref. Het jy al so gevoel? Niks ergers kon my getref het in die lewe as hierdie terugslag, hierdie teleurstelling, hierdie laagtepunt nie?

My adres is die varkhok, en ek het die einde van die pad bereik, in die geval deur my eie toedoen. Is daar ‘n pad terug?

Sue Monk Kidd was besig om die storie van Jona uit die Bybel aan ? klomp ses jariges te vertel. Die klomp kinders bespreek toe hoe hulle uit die vis se maag sou uitkom. Die voorstelle was wild ...

“Ek spring op sy tong, dan spoeg hy my uit,” ens. Skielik het ? meisie gesê: “Ek sal my pappa bel en wag totdat hy my kom uitkry.”

Die verhaal van die verlore seun vertel vir ons van ‘n Vader wat bly glo, bly wag, op sy kind se tuiskoms.

Die fantastiese van die verhaal in Lukas is die prentjie van ‘n ryk man wat homself verneder deur sy wegloopkind tegemoet te hardloop as hy hom van ver af sien terugkom van die varkhokke af.

God het in Christus die gestalte van ‘n slaaf aangeneem om ons terug te wen. Dis net God, die Vader van ons Here Jesus Christus, wat ons weer aanmekaar kan sit as ons soos Humpty Dumpty van die muur afgeval het.

By die Hemelse Vader kry jy ? mantel, ? ring, skoene en ? partytjie. Mantel beteken eer, ring beteken gesag, skoene beteken vryheid (kaal voete was destyds ? teken van slaaf) en die partytjie beteken Pa se oorloop vreugde.

Ons is net onsself as ons tuis is in die genesende teenwoordigheid van ons Ewige Vader is. Wanneer keer jy huiswaarts?

Join the conversation!

24.com encourages commentary submitted via MyNews24. Contributions of 200 words or more will be considered for publication.

We reserve editorial discretion to decide what will be published.
Read our comments policy for guidelines on contributions.
NEXT ON NEWS24X

Inside News24

 
ADVERTORIAL
Competition regulation for a growing and inclusive economy

ADVERTORIAL: The Competition Commission of South Africa is conducting advocacy work in the South African automotive aftermarket industry and has gazetted a Draft Code of Conduct for public comment.

/World
 

WATCH: Man films himself going down water slide upside down as things go very wrong…

What is at first an exciting tummy-turning adventure stunt, quickly turns into a scarily bad idea caught on camera. Take a look:

 
 

You won't want to miss...

WATCH: Conor McGregor: Notorious the trailer
Best date night restaurants in South Africa
WATCH: Ryan Reynolds offers fans a free tattoo in new Deadpool 2 teaser
Should you date your co-worker?
Traffic Alerts
There are new stories on the homepage. Click here to see them.
 
English
Afrikaans
isiZulu

Hello 

Create Profile

Creating your profile will enable you to submit photos and stories to get published on News24.


Please provide a username for your profile page:

This username must be unique, cannot be edited and will be used in the URL to your profile page across the entire 24.com network.

Settings

Location Settings

News24 allows you to edit the display of certain components based on a location. If you wish to personalise the page based on your preferences, please select a location for each component and click "Submit" in order for the changes to take affect.




Facebook Sign-In

Hi News addict,

Join the News24 Community to be involved in breaking the news.

Log in with Facebook to comment and personalise news, weather and listings.