22ste KKNK propvol kuns

2016-01-28 06:00

By die KKNK se 22ste bestaansjaar is daar nuwighede, hoogtepunte en bekendes wat feesgangers die kans gaan gee om die kunste voluit te geniet in die hart van die Klein Karoo.

Van die hoogtepunte is die Zoid Afrika Afskopkonsert, die Uitkampteater en Heidi, ’n musiekblyspel. Die fees word vanaf 24 tot 30 Maart gehou oor Paasnaweek en dit val binne die nasionale skoolvakansie.

“Ons bou voort op die wenresep van die afgelope twee dekades, om aan besoekers ’n egte KKNK-ervaring te bied. Soos tye verander, pas die fees ook aan. Feesgangers kan dus verskeie nuwighede by die KKNK verwag,” sê Rhodé Snyman, uitvoerende hoof van Kunste Onbeperk, aanbieder van die KKNK.

Volgens Snyman is Uitkampteater een van die nuwe konsepte wat aangebied word. “Dit is ’n lekker projek, waar kortkuns soos nog nooit vantevore ervaar kan word nie.”

Die KKNK bied ’n wye spektrum vermaak, van klassieke teater en komedies, tot optredes deur van die land se grootste musieksterre. Die Rivierbuurt, met sy familie-vriendelike atmosfeer, beloof om hope pret vir almal te wees wat deur die hekke stap.

Produksies soos Die Huis van Bernarda Alba, met onder andere Antoinette Kellermann en Die Afrikaansvatter, met HemelBesem en Coenie de Villiers, is produksies wat feesgangers gerus kan gaan kyk.

Snyman sê die feeskantoor is ’n miernes van bedrywigheid met feesgangers wat hul kaartjies wil verseker en die verblyfkantoor gons met feesgangers wat op soek is na verblyf.

  • Die volledige program is beskikbaar by www.kknk.co.za. Kaartjies is beskikbaar by Computicket, Shoprite/Checkers en House & Home. Verblyfbesprekings kan ook aanlyn gedoen word, of bel 044 203 8600.

Join the conversation!

24.com encourages commentary submitted via MyNews24. Contributions of 200 words or more will be considered for publication.

We reserve editorial discretion to decide what will be published.
Read our comments policy for guidelines on contributions.
NEXT ON NEWS24X

Inside News24

 
ADVERTORIAL
Competition regulation for a growing and inclusive economy

ADVERTORIAL: The Competition Commission of South Africa is conducting advocacy work in the South African automotive aftermarket industry and has gazetted a Draft Code of Conduct for public comment.

/News
 

How to open a beer bottle without an opener

Do the right thing and never be thirsty again…

 
 

You won't want to miss...

WATCH: Man films himself going down water slide upside down as things go very wrong…
WATCH: Conor McGregor: Notorious the trailer
Best date night restaurants in South Africa
WATCH: Ryan Reynolds offers fans a free tattoo in new Deadpool 2 teaser
Traffic Alerts
There are new stories on the homepage. Click here to see them.
 
English
Afrikaans
isiZulu

Hello 

Create Profile

Creating your profile will enable you to submit photos and stories to get published on News24.


Please provide a username for your profile page:

This username must be unique, cannot be edited and will be used in the URL to your profile page across the entire 24.com network.

Settings

Location Settings

News24 allows you to edit the display of certain components based on a location. If you wish to personalise the page based on your preferences, please select a location for each component and click "Submit" in order for the changes to take affect.




Facebook Sign-In

Hi News addict,

Join the News24 Community to be involved in breaking the news.

Log in with Facebook to comment and personalise news, weather and listings.