40 Despatch Atletiekklub-lede voltooi Two Oceans

2019-04-25 06:01
=Hierdie atlete van Despatch Atletiekklub het vanjaar aan die Two Oceans deelgeneem. Voor van links is Adele Janse van Rensburg, Elzabe Phillipson, Mariska Olivier, Yolande van Rooyen, Veronica Boshoff en Lydia Potgieter.In die tweede ry is Anize Gerber, Bonita Weitsz, Juanita Claassen, Helgard Potgieter, Ronnie Jonker, Yvette Jonker, Werner Claassen, Lesley-ann Bush en JP Roux. Agter staan Christo Gerber, Stephen Phillipson, Edvin Donley, Eugene van Rooyen, Evan Labuscagne, Leon Weitsz, Henry Crause, Adriaan Olivier en Madelein Claassen.Afwesig: Jorlina Botha, Willie Boshoff, Jhaninen Boshoff, Zweli Moloinyane, Neevra Bellingan, Noleen Ambraal, Lerenzo Francis, Erik Kemp, Jane Kemp, Mossie Mostert, Brian Nyoka, Daniël Pieterse, Christine Snyman, Reinet Steyn, Hanlie van der Westhuizen, Talana Wyatt.                                          Foto:VERSKAF

Multimedia   ·   User Galleries   ·   News in Pictures Send us your pictures  ·  Send us your stories

VEERTIG atlete van Despatch Atletiekklub het verlede Saterdag aan die 50ste Two Oceans marathon (21km & 56km) in Kaapstad deelgeneem.

’n Totaal van 24 atlete het die 56km voltooi en 16 atlete het die 21km kafgedraf.

Daarby het twee atlete, Ronnie en Yvette Jonker, hulle 10de Two Oceans (56km) agter die rug. Reinet Steyn het haar 10de Two Oceans (21km) voltooi.

Helgard Potgieter, voorsitter van die Despatch Atletiekklub sê, “Negentien van ons atlete is besig met hulle voorbereiding vir vanjaar se opdraende Comrades Marathon wat op Sondag, 9 Junie gehou word vanaf Durban na Pietermaritzburg (86.83km).”

Bingo-aand:

Comrades fondsinsameling

Om fondse in te samel vir vervoer- en verblyfkostes na die Comrades, word ’n bingo-aand deur die Despatch Atletiekklub aangebied op Saterdag, 4 Mei om 18:00 in Laerskool Susannah Fourie se skoolsaal.

Kaartjies is R50 vir 10 rondtes en daar is goeie pryse en gelukkige trekkings wat gewen kan word. Een van die pryse is ’n R1 000 koopbewys by Despatch SuperSpar.

Almal is welkom. Daar sal verversings te koop wees en deelnemers kan hulle eie drinkgoed saambring.

  • Vir meer inligting of kaartjies bel Yvette by 073 507 9042 of Anize 082 844 0281.

-HEILIE COMBRINCK

NEXT ON NEWS24X

Join the conversation!

24.com encourages commentary submitted via MyNews24. Contributions of 200 words or more will be considered for publication.

We reserve editorial discretion to decide what will be published.
Read our comments policy for guidelines on contributions.

Inside News24

Traffic Alerts
There are new stories on the homepage. Click here to see them.
 
English
Afrikaans
isiZulu

Hello 

Create Profile

Creating your profile will enable you to submit photos and stories to get published on News24.

Please provide a username for your profile page:

This username must be unique, cannot be edited and will be used in the URL to your profile page across the entire 24.com network.

Settings

Location Settings

News24 allows you to edit the display of certain components based on a location. If you wish to personalise the page based on your preferences, please select a location for each component and click "Submit" in order for the changes to take affect.

Facebook Sign-In

Hi News addict,

Join the News24 Community to be involved in breaking the news.

Log in with Facebook to comment and personalise news, weather and listings.