4x4 Familiedag in Elandsriviervallei gehou

2017-10-19 06:01
=Eienaars van 4x4 voertuie word uitgenooi om aan die The Meadows 4x4 uitdaging in die Elandsriviervallei deel te neem.                             Foto:NEIL WHITEHEAD

=Eienaars van 4x4 voertuie word uitgenooi om aan die The Meadows 4x4 uitdaging in die Elandsriviervallei deel te neem. Foto:NEIL WHITEHEAD

Multimedia   ·   User Galleries   ·   News in Pictures Send us your pictures  ·  Send us your stories

Die gewilde The Meadows 4x4 Familiedag word vanjaar op 11 November in die Elands-riviervallei, sowat 30km van Rocklands af gehou.

Avontuursoekers met viertrek-voertuie word genooi om die uitdagende roete saam te kom aanpak.

Volgens Donovan Whitehead, wat saam met sy vrou Sunelle dié 4x4 uitdaging en familiedag organiseer, word voertuie in groepe ingedeel om dit makliker te maak om die roete sonder enige onnodige oponthoud te voltooi. Elke groep het iemand wat die voortou vat. En daar is ook kategorie-pryse te wen.

Die 4x4 roete gaan deur fynbosveld, verby asemrowende kranse en rotsagtige berg-oorhange en ook deur natuurlike bosse waar ou geelhoutbome gesien kan word.

Daar is ook ‘n standhoudende fontein op The Meadows waar water gebottel word. Besoekers kan van dié gebottelde vars-water uit die fontein koop.

Inskrywings om op hierdie viertrekroete te gaan is is R300 per voertuig en bestuurder wat deelneem en R50 per passasier.

Daar sal stalletjies wees met verskillende kosse, ‘n biertent (waar heuningkarrie geniet kan word), plaasprodukte, heuning, handwerk, kaas en vermaak vir die kleinspan. The Meadows het ook 2 gastehuise en ‘n kampterrein vir gaste wat wil oorbly.

  • Vir meer inligting bel Donovan by 082 458 9699 of Sunelle 082 458 9580.

Join the conversation!

24.com encourages commentary submitted via MyNews24. Contributions of 200 words or more will be considered for publication.

We reserve editorial discretion to decide what will be published.
Read our comments policy for guidelines on contributions.
NEXT ON NEWS24X

Inside News24

 
/News
Traffic Alerts
There are new stories on the homepage. Click here to see them.
 
English
Afrikaans
isiZulu

Hello 

Create Profile

Creating your profile will enable you to submit photos and stories to get published on News24.


Please provide a username for your profile page:

This username must be unique, cannot be edited and will be used in the URL to your profile page across the entire 24.com network.

Settings

Location Settings

News24 allows you to edit the display of certain components based on a location. If you wish to personalise the page based on your preferences, please select a location for each component and click "Submit" in order for the changes to take affect.




Facebook Sign-In

Hi News addict,

Join the News24 Community to be involved in breaking the news.

Log in with Facebook to comment and personalise news, weather and listings.