Agrimark Nartjiefees om die draai

2015-07-30 06:00
Andriëtte Norman gaan by die Agrimark Nartjiefees optree.

Andriëtte Norman gaan by die Agrimark Nartjiefees optree. (VERSKAF)

Multimedia   ·   User Galleries   ·   News in Pictures Send us your pictures  ·  Send us your stories

Een van die gewildste gesinsfeeste in die Oos-Kaap, die Agrimark Nartjiefees, word op 26 September op Loerie in die Gamtoosvallei gehou.

Die fees bied ’n verskeidenheid stalletjies waar eet- en drinkgoed, groente en nartjies sowel as kunsitems gekoop kan word. Daar is ook ’n Mnr. andamp; Mej. Nartjiefees-kompetisie sowel as die groot nartjie-eetkompetisie.

Feesgangers kan uitsien na ‘n wye verskeidenheid musiek wanneer Bok van Blerk, Andriëtte Norman, Snotkop, Die Campbells en Dillon Lerm op die verhoog ’n draai gaan maak. Ander kunstenaars wat optree, is Sunelle van der Linde en die gospelsangeres Barneace Slabbert.

)Daar is nog ‘n paar stalletjies vir lede van die publiek teen R250 elk beskikbaar. Let asseblief daarop dat daar reeds vir alle kos- en drankstalletjies voorsiening gemaak is. Kontak Amanda (042 2870 634) vir stalletjiebe-sprekings, asook ander navrae oor die fees

NEXT ON NEWS24X

24.com publishes all comments posted on articles provided that they adhere to our Comments Policy. Should you wish to report a comment for editorial review, please do so by clicking the 'Report Comment' button to the right of each comment.

Comment on this story
0 comments
Comments have been closed for this article.

Inside News24

 
/News
Traffic Alerts
Traffic
There are new stories on the homepage. Click here to see them.
 
English
Afrikaans
isiZulu

Hello 

Create Profile

Creating your profile will enable you to submit photos and stories to get published on News24.


Please provide a username for your profile page:

This username must be unique, cannot be edited and will be used in the URL to your profile page across the entire 24.com network.