Bekende begeleier te hoor op U’hage

2015-10-22 06:00
;Veelsydige spreker, skrywer, sake-adviseur en lewensbegeleier vir elite sportpersone en professionele sportspanne, Myan Subrayan,  gesels Saterdag op Uitenhage tydens ’n ontbyt.
                                 Foto:
VERSKAF

;Veelsydige spreker, skrywer, sake-adviseur en lewensbegeleier vir elite sportpersone en professionele sportspanne, Myan Subrayan, gesels Saterdag op Uitenhage tydens ’n ontbyt. Foto: VERSKAF

Multimedia   ·   User Galleries   ·   News in Pictures Send us your pictures  ·  Send us your stories

Myan Subrayan, die veelsydige spreker, skrywer, sake-adviseur en lewensbegeleier vir elite sportpersone en professionele sportspanne, gesels Saterdag op Uitenhage tydens ’n ontbyt.

Subrayan is onder andere die geestelike begeleier van swemmer Chad le Clos, Jannie de Beer, Pierre Spies en die Lions rugby-span. Hy skryf artikels vir die tydskrif JOY!/JUIG! en boeke het onder sy naam verskyn oor sport-ikone Chad le Clos, voormalige All Black-rugbyspeler Inga Tuigamala en Bafana Bafana se Delron Buckley, om ’n paar te noem.

Sy eerste Afrikaanse boek se titel is: “‘n Boer maak ‘n plan … maar jy het ‘n Indiër nodig om dit te verkoop”. Hierin deel hy op ’n humoristiese wyse ’n boodskap van hoop vir die land.

Hy het die boek geskryf na sy terugkeer, nadat hy elf jaar in Nieu-Seeland gewoon het. Hierin gee hy waardevolle en eerlike advies oor wat om te verwag as jy daaraan dink om te emigreer.

Die ontbyt en praatjie is Saterdag om 08:30 by NGK De Mist. Kaartjies is R50 per persoon en sluit ‘n heilsame ete in. Hy gaan Saterdag sy hoop vir Suid-Afrika met gaste deel.

)Vir meer inligting of kaartjies bel Christo Stumke by 073 462 1660

Join the conversation!

24.com encourages commentary submitted via MyNews24. Contributions of 200 words or more will be considered for publication.

We reserve editorial discretion to decide what will be published.
Read our comments policy for guidelines on contributions.
NEXT ON NEWS24X

Inside News24

 
ADVERTORIAL
Competition regulation for a growing and inclusive economy

ADVERTORIAL: The Competition Commission of South Africa is conducting advocacy work in the South African automotive aftermarket industry and has gazetted a Draft Code of Conduct for public comment.

/News
 

6 myths about male cancer

It is important to be aware of the most prevalent cancer diseases amongst men in our country.

 
 

You won't want to miss...

Who are the highest paid models of 2017?
10 gorgeous plus-sized models who aren't Ashley Graham
5 top leg exercises for men
10 best dressed men of 2017
Traffic Alerts
Traffic
There are new stories on the homepage. Click here to see them.
 
English
Afrikaans
isiZulu

Hello 

Create Profile

Creating your profile will enable you to submit photos and stories to get published on News24.


Please provide a username for your profile page:

This username must be unique, cannot be edited and will be used in the URL to your profile page across the entire 24.com network.

Settings

Location Settings

News24 allows you to edit the display of certain components based on a location. If you wish to personalise the page based on your preferences, please select a location for each component and click "Submit" in order for the changes to take affect.




Facebook Sign-In

Hi News addict,

Join the News24 Community to be involved in breaking the news.

Log in with Facebook to comment and personalise news, weather and listings.