Despatch netbal wen Kaapse toernooi

2015-07-23 06:02

andlt;Hoërskool Despatch se eerste netbalspan (agter van links) Sibulele Mandela (onder-kaptein), Maruska Janse van Rensburg, Suzanna Swanepoel, Stacy-Lee Botha en Chrisma Krause. Voor is Alizea van Rensburg, Christelle Britz, Biance Blom (kaptein)

andlt;Hoërskool Despatch se eerste netbalspan (agter van links) Sibulele Mandela (onder-kaptein), Maruska Janse van Rensburg, Suzanna Swanepoel, Stacy-Lee Botha en Chrisma Krause. Voor is Alizea van Rensburg, Christelle Britz, Biance Blom (kaptein)

Multimedia   ·   User Galleries   ·   News in Pictures Send us your pictures  ·  Send us your stories

Hoërskool Despatch se eerste netbalspan het die afgelope skoolvakansie na Kaapstad getoer om aan die Hoërskool Swartland se Winter Sporttoernooi deel te neem.

Hulle was onoorwonne en is as die kampioene van die toernooi gekroon. Die span se uitslae tydens die toernooi is as volg (Despatch punte eerste genoem):

HS Swartland (2de span) 22-9; HS Lutzville 17-10; HS Brackenfell 18-10; Drostdy 18-10; Cradock 12-8; Charlie Hofmeyer 13-12.

In die kwarteindrondte het Despatch hulle mede Oos-Kapenaars, Volkskool van Graaff-Reinet, met 18-8 geklop. In die semi-finaal het hulle afgereken met Tygerberg en die eindtelling was 18-13.

In die finaal het Despatch te staan gekom teen die uiters kompeterende Hoërskool Brackenfell. Teen halftyd was Despatch agter met 5 doele, maar in die tweede helfte het die Oos-Kaapse netbalspelers hulle opponente ingehaal en uiteindelik met 17-14 geklop

NEXT ON NEWS24X

24.com publishes all comments posted on articles provided that they adhere to our Comments Policy. Should you wish to report a comment for editorial review, please do so by clicking the 'Report Comment' button to the right of each comment.

Comment on this story
0 comments
Comments have been closed for this article.

Inside News24

 
/News
Traffic Alerts
Traffic
There are new stories on the homepage. Click here to see them.
 
English
Afrikaans
isiZulu

Hello 

Create Profile

Creating your profile will enable you to submit photos and stories to get published on News24.


Please provide a username for your profile page:

This username must be unique, cannot be edited and will be used in the URL to your profile page across the entire 24.com network.