Kindersorg krieket-toernooi se wenners

2015-07-02 06:00

Uitenhage Kinder- en Gesinsorgvereniging het ’n T10 junior kriekettoernooi in Rosedale aangebied as deel van Jeugdagvieringe. Vier spanne het kragte gemeet in die uitkloptoernooi en die Dream Team was die uiteindelike wenners.

Warriors se professionele krieketspelers Baxier Walters en Sisanda Magala het die toernooi bygewoon. Hulle het spelers ge- motiveer en leiding gegee waar nodig.

Die Dream Team wen met 123 lopies vir 6 paaltjies. Red Devils het 119 lopies aange- teken. Spelers wat uitgestaan het met die uitkloprondtes en finale het trofee en/of sertifikate ontvang en hulle is as volg:

.Justin Meché (7 paaltjies vir 33 lopies) is aangewys as die beste bouler en het ’n trofee en sertifikaat ontvang

.CJ Jordaan (79 lopies) is aangewys as die beste kolwer en het ’n trofee en sertifikaat ontvang

.Cameron Williams was die beste veldwerker en het ’n sertifkaat ontvang

.CJ Jordaan was die Speler van die Wedstryd en het ’n sertifikaat ontvang vir sy goeie spel.

“Die toernooi was ’n groot sukses en die Kinder- en Gesinsorg bedank graag al die donateurs vir hulle waardevolle bydraes en ondersteuning,” het Zelda Zwiegers, direkteur van die Uitenhage Kinder- en Gesinsorg gesê

Join the conversation!

24.com encourages commentary submitted via MyNews24. Contributions of 200 words or more will be considered for publication.

We reserve editorial discretion to decide what will be published.
Read our comments policy for guidelines on contributions.
NEXT ON NEWS24X

24.com publishes all comments posted on articles provided that they adhere to our Comments Policy. Should you wish to report a comment for editorial review, please do so by clicking the 'Report Comment' button to the right of each comment.

Comment on this story
0 comments
Comments have been closed for this article.

Inside News24

 
/News
Traffic Alerts
Traffic
There are new stories on the homepage. Click here to see them.
 
English
Afrikaans
isiZulu

Hello 

Create Profile

Creating your profile will enable you to submit photos and stories to get published on News24.


Please provide a username for your profile page:

This username must be unique, cannot be edited and will be used in the URL to your profile page across the entire 24.com network.

Settings

Location Settings

News24 allows you to edit the display of certain components based on a location. If you wish to personalise the page based on your preferences, please select a location for each component and click "Submit" in order for the changes to take affect.




Facebook Sign-In

Hi News addict,

Join the News24 Community to be involved in breaking the news.

Log in with Facebook to comment and personalise news, weather and listings.