Lekkerste verjaardag op Despatch

2015-10-22 06:00
BO: Panarottis Despatch se span met Pieter Kruger agter in die middel.        REGS: Pieter tydens die Master Pizza Challenge. LINKS: Een van Pieter se nuwe pizza-resepte

BO: Panarottis Despatch se span met Pieter Kruger agter in die middel. REGS: Pieter tydens die Master Pizza Challenge. LINKS: Een van Pieter se nuwe pizza-resepte

Multimedia   ·   User Galleries   ·   News in Pictures Send us your pictures  ·  Send us your stories

Italiaanse pizzas en pastas was nog nooit so lekker op Despatch as by Panarottis Pizza Pasta restaurant nie!

En dit raak al hoe lekkerder. Want eienaar Pieter Kruger glo aan innovering en die uittoets van nuwe pizza-resepte. Daarom was hy onlangs een van Suid-Afrika se slegs sewe finaliste in die Panarottis Master Pizza Challenge 2015.

Gaan loer gerus op You Tube of Facebook om te sien wat se lekker pizzas Pieter tydens die kompetisie gemaak het!

Panarottis Despatch is die enigste konsessie restaurant op die dorp en vier eerskomende naweek hul eerste bestaansjaar.

’n Verjaardag is ’n lekker ding, maar by Pana-rottis is dit besonders lekker, want pizzas en pastas gaan die naweek spotgoedkoop wees.

Pieter is ’n sakeman wat se hart op die regte plek klop. Hy hou van lekker kos, glo in die ont-wikkeling van sy personeel, dat kliënte jou beste bate is en dat betrokkenheid in jou dorp se gemeenskap ononderhandelbaar is.

“Jy moet jou kliënte ken. Gesels met hulle, sê meer as net hallo en koebaai. Wéét ook dat mense waarde soek vir hulle geld,” sê Pieter

Hy het op 18, pas uit matriek, by Spur begin werk. Op 23, in 2002, het hy sy eerste restaurant gekoop, naamlik Die Dros in Oos Londen. Drie jaar later, op 27 April 2007, het die Krugers die Spur op Uitenhage oopgemaak en was Pieter die eienaar van sy eerste Spur. Deesdae is hy die eienaar van twee Spurs (Uitenhage andamp; Grahamstad) sowel as Panarottis Despatch.

Die bemagtiging van sy personeel lê hom na aan die hart. So is Thabo Mwanda en Rohan Knoesen, wat beide eers kelners wat, deesdae mede-eienaars van Panarottis Despatch.

Wanneer dit kom by teruggee aan die gemeenskap, is Pieter se besighede die borge van verskeie sportgeleenthede en skole. In een van sy borgskappe van ’n rugbyspan, het pizzas as motivering gedien. Dit het gewerk en die seuns was ’onoorwonne in hulle liga.

Lekker verjaardag met pizza andamp; pasta

Dit is verjaardagnaweek by Panarottis Despatch. So, trek jou Springboktrui of iets uit die 1990 modeboeke aan en dalk wen jy nog ’n lekker prys ook!

Die spesiale verjaardag etes met pryse uit die jaar 1999 sluit onder andere in: Standaard pizza vir net R39.90 en ’n groot pizza vir R44.90. ’n Verskeidenheid pastas teen slegs R39.90.

Kyk gerus na die onderstaande advertensies en watter heerlike etes teen dié spotgoedkoop pryse bestel kan word.

SA se enigste Panarottis ontbyt

Panarottis Despatch is die eerste van die konsessie-restaurante wat ontbyt bedien. By Pieter en sy span kan ’n Double Delicioso ontbyt vir slegs R34.90 geniet word.

Weeklikse spotgoedkoop etes: Maandae bodemlose hoendervlerkies (R79.90); Dinsdae - koop ’n standaard pizza of pasta kry een gratis; Donderdae - eet soveel pizza soos jy wil (R64.90); Sondae eet kinders 12 jaar verniet en is die middagete slegs R59.90.

Wegneemetes en aflewerings is beskikbaar.

Navrae: 041 933 1498

Join the conversation!

24.com encourages commentary submitted via MyNews24. Contributions of 200 words or more will be considered for publication.

We reserve editorial discretion to decide what will be published.
Read our comments policy for guidelines on contributions.
NEXT ON NEWS24X

Inside News24

 
ADVERTORIAL
Competition regulation for a growing and inclusive economy

ADVERTORIAL: The Competition Commission of South Africa is conducting advocacy work in the South African automotive aftermarket industry and has gazetted a Draft Code of Conduct for public comment.

/News
 

Man scores date with tennis superstar after Twitter bet

It’s a modern day Cinderella story, but one American man took ‘shoot your shot’ seriously in 2017.

 
 

You won't want to miss...

Who are the highest paid models of 2017?
10 gorgeous plus-sized models who aren't Ashley Graham
5 top leg exercises for men
10 best dressed men of 2017
Traffic Alerts
Traffic
There are new stories on the homepage. Click here to see them.
 
English
Afrikaans
isiZulu

Hello 

Create Profile

Creating your profile will enable you to submit photos and stories to get published on News24.


Please provide a username for your profile page:

This username must be unique, cannot be edited and will be used in the URL to your profile page across the entire 24.com network.

Settings

Location Settings

News24 allows you to edit the display of certain components based on a location. If you wish to personalise the page based on your preferences, please select a location for each component and click "Submit" in order for the changes to take affect.




Facebook Sign-In

Hi News addict,

Join the News24 Community to be involved in breaking the news.

Log in with Facebook to comment and personalise news, weather and listings.