Nuwe Helpende Hand-tak bring hoop

2015-09-24 06:00
andlt;Uitenhage Helpende Hand-tak se bestuurslede is (voor van links) Lorraine Scheffer, Miempie van Wyk (voorsitter) en Melinda Labuscagne. Agter is Jane Kemp, Marlene Basson (kliënte- diensbeampte: Oos-Kaap streekkantoor) en Gert Labuscagne. Afwesi

andlt;Uitenhage Helpende Hand-tak se bestuurslede is (voor van links) Lorraine Scheffer, Miempie van Wyk (voorsitter) en Melinda Labuscagne. Agter is Jane Kemp, Marlene Basson (kliënte- diensbeampte: Oos-Kaap streekkantoor) en Gert Labuscagne. Afwesi

Multimedia   ·   User Galleries   ·   News in Pictures Send us your pictures  ·  Send us your stories

Nuwe Helpende Hand tak bring hoop in Uitenhage

Vir jare is die Uitenhage-gemeenskap en sy skole bedien deur die tak op Despatch. Maar nou is daar nuwe hoop. Solidariteit Helpende Hand het ’n tak op Uitenhage gestig.

Mev. Miempie van Wyk is die voorsitter van die nuutgestigde tak.

“Ek is baie opgewonde om binne die fokus van Solidariteit Helpende Hand, ‘n reuse- verskil in Uitenhage te maak. Ons eerste projek sal ‘n uitreik wees aan eensame bejaardes. Daar is ook reeds voorsiening gemaak om ‘n behoeftige hoërskool-leerling by te staan en dus te bemagtig met wat sy nodig het om haar skoolloopbaan suksesvol te voltooi,” sê Van Wyk.

Die tak beoog om binne die volgende paar maande ’n daadwerklike verskil te maak in die Uitenhage-area. Hulle is tans op soek na vrywilligers om hulle tak nog sterkter te maak.

Die Uitenhage-tak val binne die Oos- en Suid-kaap distrik wat deur Hugh McCabe bestuur word.

)Om deel te word van die tak, of om meer te hoor van die projekte wat deur Helpende Hand aangepak word, besoek www.helpendehand.co.za of kontak Miempie van Wyk op 081 798 0190. Solidariteit Helpende Hand is ’n nasionale organisasie sonder winsbejag en fokus op die voorkoming, verbreking en verligting van armoede

Join the conversation!

24.com encourages commentary submitted via MyNews24. Contributions of 200 words or more will be considered for publication.

We reserve editorial discretion to decide what will be published.
Read our comments policy for guidelines on contributions.
NEXT ON NEWS24X

Inside News24

 
ADVERTORIAL
Competition regulation for a growing and inclusive economy

ADVERTORIAL: The Competition Commission of South Africa is conducting advocacy work in the South African automotive aftermarket industry and has gazetted a Draft Code of Conduct for public comment.

/News
 

10 gorgeous plus-sized models who aren't Ashley Graham

Here are just ten of our favourite plus-sized models:

 
 

You won't want to miss...

WATCH: Pornhub is giving users free access to premium content these holidays
5 top leg exercises for men
10 best dressed men of 2017
How to open a beer bottle without an opener
Traffic Alerts
There are new stories on the homepage. Click here to see them.
 
English
Afrikaans
isiZulu

Hello 

Create Profile

Creating your profile will enable you to submit photos and stories to get published on News24.


Please provide a username for your profile page:

This username must be unique, cannot be edited and will be used in the URL to your profile page across the entire 24.com network.

Settings

Location Settings

News24 allows you to edit the display of certain components based on a location. If you wish to personalise the page based on your preferences, please select a location for each component and click "Submit" in order for the changes to take affect.




Facebook Sign-In

Hi News addict,

Join the News24 Community to be involved in breaking the news.

Log in with Facebook to comment and personalise news, weather and listings.