Sport vir ‘nie-bangbroeke’ op vliegveld by U’hage gehou

2015-10-08 06:00
Karel Spannenberg in sy massiewe 4x4 voertuik kyk na ‘n vliegtuig wat kom land. 

 Fotos: 
HEILIE COMBRINCK

Karel Spannenberg in sy massiewe 4x4 voertuik kyk na ‘n vliegtuig wat kom land. Fotos: HEILIE COMBRINCK

Multimedia   ·   User Galleries   ·   News in Pictures Send us your pictures  ·  Send us your stories

“Is jy gek, nie lekker nie, of heeltemal van jou lotjie getik?”

Hiérdie woorde word dikwels gehoor deur mense wat aan ultra-avontuursport deelneem. Verlede Saterdag, het ’n paar van hierdié “nie-bangbroeke” by die Uitenhage-vliegveld presies gewys hoekom dié sportsoorte so uitdagend en verslawend is.

Die Extreme Fun andamp; Sports Day word deur die Uitenhage Vliegveld-vereniging gehou om hul fondse te sterk vir verbeterings aan die terrein. Dié aksiebelaaide dag is ’n voorloper vir aanstaande jaar se Doug Davidson Memorial lugskou wat by die vliegveld gehou word.

“Dit is teen lugvaartregulasies om ’n lugskou en hierdie altra-avontuursport te kombineer. Ons kan die valskermspringers en akrobatiese vliegtuie terselfdertyd toelaat nie. Hoë risiko tydverdrywe verg dat alle veiligheidsreëls nagekom moet word,” het Lourens Kruger, organiseerder van die Extreme Fun andamp; Sports Day gesê.

Behalwe vir die valskermspronge, waar die publiek uitgenooi is om tandem-valskermspronge te beleef, was daar sweeftuie, motoruitstallings, stalletjies, musiek en ultra-viertrekuitdagings.

Karel Spangenberg van die EC 4x4 Challenge Club, het toegesien dat grondverskuiwingsmasjinerie ’n baan gemaak het met tien hindernisse, waarvan die meeste byna onmoontlik lyk om deur te ry

Join the conversation!

24.com encourages commentary submitted via MyNews24. Contributions of 200 words or more will be considered for publication.

We reserve editorial discretion to decide what will be published.
Read our comments policy for guidelines on contributions.
NEXT ON NEWS24X

Inside News24

 
/News
Traffic Alerts
Traffic
There are new stories on the homepage. Click here to see them.
 
English
Afrikaans
isiZulu

Hello 

Create Profile

Creating your profile will enable you to submit photos and stories to get published on News24.


Please provide a username for your profile page:

This username must be unique, cannot be edited and will be used in the URL to your profile page across the entire 24.com network.

Settings

Location Settings

News24 allows you to edit the display of certain components based on a location. If you wish to personalise the page based on your preferences, please select a location for each component and click "Submit" in order for the changes to take affect.




Facebook Sign-In

Hi News addict,

Join the News24 Community to be involved in breaking the news.

Log in with Facebook to comment and personalise news, weather and listings.