Stimuleer jou baba se sintuie

2015-06-25 06:00
Dagsorgvroue van Okidokikids op Uitenhage het as Vriende van BabaGim gegradeer. Hier is (van links) Eva Forbes, Karen van Schalkwyk en Marika Britz van Okidokikids.
 Foto:
VERSKAF

Dagsorgvroue van Okidokikids op Uitenhage het as Vriende van BabaGim gegradeer. Hier is (van links) Eva Forbes, Karen van Schalkwyk en Marika Britz van Okidokikids. Foto: VERSKAF

Multimedia   ·   User Galleries   ·   News in Pictures Send us your pictures  ·  Send us your stories

Die noodsaaklikheid van brein- en liggaamsoefeninge in ’n baba se eerste twee lewensjare kan nie genoeg beklemtoon word nie. Inteendeel is dit deurslaggewend om sintuie, spiere, gevoelens en sosiale vermoëns te help ontwikkel.

Die bewegingsprogram BabaGim, rus ouers en versorgers toe om leergeleenthede in hierdie tyd by babas te ontgin.

“Een vir een word die sintuie in die regte volgorde gestimuleer om sodoende die brein te ontwikkel en te verseker dat die baba sy of haar mylpale in die regte volgorde ontwikkel,” sê Karen van Schalkwyk van Okidokiekids speelskool op Uitenhage.

Volgens Van Schalkwyk is dit ’n praktiese program propvol idees vir stimulasie en boonop hoef die ouer of versorger niks aan te koop nie.

“Week vir week word die sintuie gestimuleer. Eers die tassintuig, daarna propiosepsie en die vestibulêre sisteem (balans), dan die reuk- en smaaksintuig en uit-eindelik gehoor en visie. Daarna volg nog ‘n sessie oor die ontwikkeling van baba se groter en kleiner spiere met gepaste oefeninge.”

Drie dagsorgvroue van Okidokiekids het BabaGim opleidingsessies bygewoon en gegradueer as Vriende van BabaGim.

Dit stel hulle nou in staat om die BabaGim oefeninge met babas in hulle sorg te doen en sodoende te verseker dat elke baba tot sy of haar volle potensiaal ontwikkel word.

)Vir meer inligting oor BabaGim en verskillende suksesstories besoek gerus die webtuiste: www.babagim.co.za. Die Oos-Kaap het twee gekwalifiseerde instrukteurs naamlik Ilze Roth (ilza.roth@babygym.co.za) en Lynette van Wyk (lynette.vanwyk@babygym.co.za)

Join the conversation!

24.com encourages commentary submitted via MyNews24. Contributions of 200 words or more will be considered for publication.

We reserve editorial discretion to decide what will be published.
Read our comments policy for guidelines on contributions.
NEXT ON NEWS24X

24.com publishes all comments posted on articles provided that they adhere to our Comments Policy. Should you wish to report a comment for editorial review, please do so by clicking the 'Report Comment' button to the right of each comment.

Comment on this story
0 comments
Comments have been closed for this article.

Inside News24

 
ADVERTORIAL
Competition regulation for a growing and inclusive economy

ADVERTORIAL: The Competition Commission of South Africa is conducting advocacy work in the South African automotive aftermarket industry and has gazetted a Draft Code of Conduct for public comment.

/News
 

6 myths about male cancer

It is important to be aware of the most prevalent cancer diseases amongst men in our country.

 
 

You won't want to miss...

Who are the highest paid models of 2017?
10 gorgeous plus-sized models who aren't Ashley Graham
5 top leg exercises for men
10 best dressed men of 2017
Traffic Alerts
There are new stories on the homepage. Click here to see them.
 
English
Afrikaans
isiZulu

Hello 

Create Profile

Creating your profile will enable you to submit photos and stories to get published on News24.


Please provide a username for your profile page:

This username must be unique, cannot be edited and will be used in the URL to your profile page across the entire 24.com network.

Settings

Location Settings

News24 allows you to edit the display of certain components based on a location. If you wish to personalise the page based on your preferences, please select a location for each component and click "Submit" in order for the changes to take affect.




Facebook Sign-In

Hi News addict,

Join the News24 Community to be involved in breaking the news.

Log in with Facebook to comment and personalise news, weather and listings.