VLV leer meer oor ‘plantjie-drankies’ propvol probiotika

2015-05-07 06:00
=Noelise Walters, ‘n nuweling van die Carpe Diem-tak (VLV-Uitenhage) demonstreer hoe om die gesondheidsdrankie te maak.                      Foto:
HEILIE COMBRINCK

=Noelise Walters, ‘n nuweling van die Carpe Diem-tak (VLV-Uitenhage) demonstreer hoe om die gesondheidsdrankie te maak. Foto: HEILIE COMBRINCK

Multimedia   ·   User Galleries   ·   News in Pictures Send us your pictures  ·  Send us your stories

’n Revolusionêre gesondheidsdrankie propvol probiotika wat beskou word as die antibiotika van die 21ste eeu is onlangs aan VLV-vroue van Uitenhage bekendgestel.

Noelise Walters, ‘n nuweling van die Carpe Diem-tak (VLV-Uitenhage) het tydens die tak se gesondheids-vergadering gedemonstreer hoe ’n mens hierdie drankie wat soos drinkbare jogurt proe, van ‘n “plantjie” kan maak.

“Probiotika is verantwoordelik vir 70-80% van menslike immuunrespons. Dit is die goeie natuurlike mikrobes wat infeksies en ander siektes bestry,” het Marietjie van der Walt van die VLV-tak gesê.

“Dit beveg virusse, bakterieë, maagsere, hardlywigheid en omdat dit die pH-vlakke in die liggam korrigeer en in stand hou, skep dit die natuurlike balans waarin mens se ge-sondheid floreer.

Dit is veral belangrik vir vroulike gesondheid, omdat dit Candida beveg. Selfs gesonde gene word versterk en gene wat negatief geaktiveer is, kan reggestel word.”

Volgens Walters word daar beweer dat probiotika die antibiotika van die 21e eeu gaan wees, omdat dit ‘n effektiewe mediese implementering is om siektes eerder te voorkom as om dit te behandel.

Sy het ook gedemonstreer hoe om ‘n ge-sonde teedrankie van ‘n ander plantjie te maak wat van Mongolië afkomstig is. Hierdie drankie is propvol antioksidante sowel as probiotika.

Sy het van die plantjies wat oorspronklik van Mongolië is, aan die lede uitgedeel. Vir meer inligting, skakel Noelise Walters 076 645 2199 of vir Joey Fourie 041 961 0997.

Die Carpe Diem-tak se volgende vergadering word op Donderdag, 14 Mei om 09:30 in die Winterhoekkerksaal gehou. Lede van die publiek wat wil leer hekel of ‘n mooi kaartjie wil maak, is baie welkom.

)Skakel vir Elsje Ferreira 041 922 7522 of 083 578 1312 indien u die vergadering wil bywoon

Join the conversation!

24.com encourages commentary submitted via MyNews24. Contributions of 200 words or more will be considered for publication.

We reserve editorial discretion to decide what will be published.
Read our comments policy for guidelines on contributions.
NEXT ON NEWS24X

24.com publishes all comments posted on articles provided that they adhere to our Comments Policy. Should you wish to report a comment for editorial review, please do so by clicking the 'Report Comment' button to the right of each comment.

Comment on this story
0 comments
Comments have been closed for this article.

Inside News24

 
ADVERTORIAL
Competition regulation for a growing and inclusive economy

ADVERTORIAL: The Competition Commission of South Africa is conducting advocacy work in the South African automotive aftermarket industry and has gazetted a Draft Code of Conduct for public comment.

/Sport
 

WATCH: Man films himself going down water slide upside down as things go very wrong…

What is at first an exciting tummy-turning adventure stunt, quickly turns into a scarily bad idea caught on camera. Take a look:

 
 

You won't want to miss...

Best date night restaurants in South Africa
WATCH: Ryan Reynolds offers fans a free tattoo in new Deadpool 2 teaser
Should you date your co-worker?
Hip Cape Town bars to discover this summer
Traffic Alerts
Traffic
There are new stories on the homepage. Click here to see them.
 
English
Afrikaans
isiZulu

Hello 

Create Profile

Creating your profile will enable you to submit photos and stories to get published on News24.


Please provide a username for your profile page:

This username must be unique, cannot be edited and will be used in the URL to your profile page across the entire 24.com network.

Settings

Location Settings

News24 allows you to edit the display of certain components based on a location. If you wish to personalise the page based on your preferences, please select a location for each component and click "Submit" in order for the changes to take affect.




Facebook Sign-In

Hi News addict,

Join the News24 Community to be involved in breaking the news.

Log in with Facebook to comment and personalise news, weather and listings.